LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vintour Guest House | LekkeSlaap
+28

Vintour Guest House

1 resensie
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 1 resensie vir Vintour Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Christine L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Christine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye mense.

Etlike aanbouings en verbeteringe aan die gang. Moontlikheid is daar dat dit 'n baie goeie gastehuis kan word as die bouery klaar is. Die mense is ongelooflik vriendelik en baie behulpsaam.

Vintour Guest House's terugvoer

Goeie dag Christine,

Dit was 'n groot plesier om u en u eggenoot by Vintour te kon hê. Dankie vir u vriendelike terugvoer, ons sien uit na u volgende kuier.

Warm Weskus groete,
Vintour

Vintour Guest House
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merestynweg 53, Saldanhabaai, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyNjUyODM2LTFiZDEtNGU4Ny1hOWI0LTA3NTAxNDkxZmM3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R895  per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 53 Merestyn Road Saldanha Bay 7395 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.0019091 17.9405431
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!