Violet
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Violetstraat 6, Fountain Hill, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 800R1 620 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Violet is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Gansbaai en is die ideale opsie vir 'n onvergeetlike vakansie saam met die gesin of 'n groep vriende. Die huis is naby die hawe en spog met 'n uitsig op die berge.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 3 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Die 2 badkamers het onderskeidelik 'n bad en 'n stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met beide 'n gas- en elektriese stoof met oonde, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Daar is ook 'n kuierarea binne met 'n ingeboude braai, gemaklike sitplek en nog 'n TV.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Gansbaai bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos haaihokduik, seisoenale walviskyk, strande, pragtige natuurreservate en visvangplekke.
Slaapplek
’n Bespreking by Violet sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Cindy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jaar gelys 1
Ligging
- Violetstraat 6, Fountain Hill, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Violet het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Violetstraat 6, Fountain Hill, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom