Viooltjies Akkommodasie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Viooltjies Akkommodasie is smaakvol gemeubileer en skuil in Langebaan. Dié eenheid is net 'n klein entjie se ry vanaf die strand en die restaurante.

Viooltjies Akkommodasie is op die grondvloer van die eienaar se eiendom en het 2 slaapkamers en 'n privaat ingang. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie, en maak oop op 'n stoep.

Die kombuisie is toegerus met 'n klein yskas en 'n mikrogolfoond. Addisionele geriewe sluit 'n braai-area, TV met DStv, en veilige parkeerplek in.

Nabygeleë doendinge en besienswaardighede: Langebaan se strandmeer, Club Mykonos Casino, Weskus Nasionale park, swem, jet-ski, duik, vlieërbranderry, visang en kajak.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Viooltjies Akkommodasie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]