Vipstjert
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Mei 2024 tot 16 Sep 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kwikkie-laan 1, Bergsig, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
-
Vanaf
R780R702 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vipstjert is 'n gerieflike en rustige selfsorg-eenheid met asemrowende uitsigte oor die Groot Brakrivier en die see.
Dié bekoorlike eenslaapkamerwoonstel is in die hartjie van die prentjiemooi dorpie, Groot Brakrivier geleë. Dis 'n knus, stylvolle en gerieflike eenheid wat goed toegerus en gemeubileerd is.
Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes. Daar is 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n wasmasjien en 'n leefarea met 'n TV en 'n Android multimedia-eenheid sodat gaste Netflix en Amazon Prime kan kyk. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n badkamer met 'n stort en bad.
Braaigeriewe is beskikbaar en die stoep kyk uit oor die pragtige rivier, die rustige dorpie en die see in die verte.
Dis net 5 minute se ry vanaf die strand en daar is ook tientalle goeie restaurante, kunsvlytwinkels, winkels, markies, watersport en 'n magdom doendinge vir oud en jonk in die omgewing.
Vipstjert is die ideale plek vir 'n rustige paartjie of 'n sakereisiger.
Handdoeke en linne word voorsien en daar is koffie, tee en suiker. Gaste moet asseblief hulle eie swemhanddoeke saambring.
Die woonstel is vas aan die hoofhuis, maar beskik oor 'n privaat ingang en gaste se privaatheid word hoog op prys gestel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Daar is 2 vriendelike hondjies op die erf wat graag daarvan hou om die gaste te groet.
Rook is verbode by Vipstjert.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lasya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kwikkie-laan 1, Bergsig, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Vipstjert het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bergsig Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kwikkie-laan 1, Bergsig, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap