Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vista Bonita 23

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard Oos, Vista Bonita 23, Die Voorbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Vista Bonita 23 bied uitsigte oor die see en hawe. Dit is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Die Voorbaai, Mosselbaai en dis net 200 m van die strand af.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad en toilet. 'n Slaapbank vir 2 kinders is beskikbaar in die sitarea. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die toonbank of by die etenstafel geniet word.

Die sitarea het WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en dit lei na 'n ingeslote balkon met 'n gasbraai en lieflike see-uitsigte. Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar op die perseel.

Mosselbaai bied talle aktiwiteite soos visvang, branderplankry, sonsondergang-vaarte, 4x4-roetes, bergfietsry, voetslaan- en staproetes, valskermspring en sandplankry. Gaste kan ook die Tuinroete Kasino, die Kaap St Blaise Vuurtoring en die Bartholomeu Dias Skeepvaartmuseum besoek of by die Langeberg Mall gaan inkopies doen.

Slaapplek

’n Bespreking by Vista Bonita 23 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Vista Bonita 23
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elmien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 2

Ligging

  • Beach Boulevard Oos, Vista Bonita 23, Die Voorbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vista Bonita 23 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard Oos, Vista Bonita 23, Die Voorbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79410a53ea9fb95829a17564b4d8a2023de826ba14d6df2ee1291a8dc066b029cb5b021dc34a8ce3399c88e40f57f1eb40aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Beach East Boulevard Vista Bonita 23 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.158805519756 22.108504785527
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem