Vista Bonita 51

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vista Bonita 51 is 'n selfsorgwoonstel in 'n pragtige kompleks in Mosselbaai geleë. Dié woonstel is ideaal vir 4 gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, naby 'n verskeie besienswaardighede. Die woonstel bied ook 'n ongelooflike uitsig oor die see.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers met storte. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het dubbelbeddens. Daar is 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is ten volle toegerus en beskik oor geriewe soos 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, oond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gaste sal die beskutte patio geniet wat as 'n tweede sitkamer gebruik kan word en dit bied 'n pragtige see-uitsig.

Braaigeriewe is op die dak van die kompleks beskikbaar. Vista Bonita 51 is naby restaurante en winkels, sowel as talle ander besienswaardighede en doendinge in die Tuinroete.

Slaapplek

'n Bespreking by Vista Bonita 51 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Geriewe

  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vista Bonita 51 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]