+11
Selfsorg in Voorbaai

Vista Bonita 8

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Beach Road, Vista Bonita, Point Village, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Vista Bonita 8 is 'n selfsorgwoonstel in 'n wolkekrabber-kompleks in Mosselbaai. Dis ideaal vir gaste wat gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede soek.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n hoekbad.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en het stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Die leefarea lei na 'n groot stoep met meubels, draagbare braai en gedeeltelike see-uitsigte. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Daar is braaigeriewe op die dak van die kompleks en 'n geriefswinkel, gimnasium, klere- en koffiewinkel, haarsalon, wasgeriewe en 'n speelarea op die grondverdieping.

Vista Bonita 8 is naby aan restaurante en winkels, en baie ander besienswaardighede en doendinge op die Tuinroete.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mercia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Beach Road, Vista Bonita, Point Village, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vista Bonita 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Beach Road, Vista Bonita, Point Village, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3eb4c0468f187d06b5ea76870fd648036f10f86a709c22ee29914ff8e81ca706882bd1cfe85b35664394290b48d8f2de436?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Beach Road, Vista Bonita Point Village 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.158926576174 22.108528579046

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang