Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Visvanger Self-catering

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Visvanger Self-catering
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Anthony P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anthony P

If you want peace and quiet with very friendly service, Visvanger is the place to be.

An indoor fireplace would be nice and cosy during winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Visvanger Self-catering se terugvoer

Dankie ek is bly julle het dit geniet baie dankie ook vir 'n skoon huis wat julle vir my gelos het ons waardeer dit regtig.

Visvanger Self-catering
Engela M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en baie netjies.

Sal Visvanger enige tyd aanbeveel. Die ontvangs was baie vriendelike en het presies geweet waar alles is en waar die sleutel gebêre word. Alles is daar wat jy kan aan dink en die plek is pragtig en baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Visvanger Self-catering se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit regtig.

Dis lekker om te weet julle het lekker gekuier. Hoop om julle gou weer te sien

Groete
Charmaine

Visvanger Self-catering
Charles B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles B

Naweekkuier vir 'n familietroue.

Akkommodasie was skoon en netjies. Goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Sal enige tyd weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Visvanger Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Julle was heerlike gaste en het ons huis skoon vir ons gelos. Baie dankie vir dit van ons kant af.

Visvanger Self-catering
Riana K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana K

Heerlike tuiste weg van die huis af!

Ons het lanklaas so gemaklik in 'n bespreekte plekkie gebly. Die ligging is baie goed en skaars 5 minute se stap van die see af. In die aande kon ons die see hoor terwyl ons heerlik buite kuier om 'n braaivleisvuur. Die kombuis is so goed toegerus dat ons as 6 volwassenes baie gemaklik kon kosmaak met alles wat ons nodig gehad het. Ek sou wel voorstel dat daar 'n waaier in die kamers geplaas word, omdat die nagte nogal warm was. Ons sal beslis weer by Visvanger bespreek. Een ding wat net op jou lysie moet wees vir 'n kuier in die Wes-Kaap, is muskietweermiddel, want die muskiete is dors en net so groot soos die harte van die Wes-Kapenaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Visvanger Self-catering se terugvoer

Hallo jy, dankie vir review.
Ja volgende gaan die waaiers wees alles is net 10 keer duurder hier maar dis in die be planning ons het julle net so geniet sien uit om julle weer hier te he
Groete Charmaine
Visvanger self catering

Visvanger Self-catering
Andrea F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea F
Saam met vriende

Dit was ongelooflik lekker. Die eienaar was ongelooflik gasvry en het seker gemaak ons is happy met alles. Sal beslis weer gaan.

Huis was baie netjies en alles was daar wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Visvanger Self-catering se terugvoer

Danki baie bly julle het lekker gekuier sien uit om julle weer hier te he
Groete Charmaine

Visvanger Self-catering
Jasper J M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper J M

Baie lekker plek met alles wat nodig is.

Vriendelike ontvangs en die eienaars het werklik agteroor gebuig om ons te akkommodeer met ons troeteldiere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Visvanger Self-catering se terugvoer

Baie dankie Erika, dit was net 'n plesier om vir julle hier te he hoop julle gaan lekker bly in St Helenabaai.

Visvanger Self-catering
Mellissa G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Mellissa G
Gesin met klein kinders

Dit was okay. Moes vroeër as aangewysde tyd uit wees.

Rustige omgewing. Daar was ’n paar probleme by die blyplek self, maar dit was okay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus D
Saam met vriende

Ons was gemaklik en het veilig gevoel

Die huis is gerieflik. 'n Tweede badkamer sal great wees. Die afdak oor die braai area kan dalk ekstra beskutting kry. Andersins is dit waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Visvanger Self-catering se terugvoer

Danki baie ons waardeer die feedback.
Visvanger groete

Visvanger Self-catering
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasrietstraat 12, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f3ae362793d8ed8282875f79a91b6a7505ffd5f501f258f883761d060998df1bfe653c363ab82ddd5cdf58d3a6aaa3842ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 12 Sonkwasriet Street Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.721992517244 17.937467093254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem