Pentagon Park Akkommodasie by Vivaldi House | LekkeSlaap
+11

Vivaldi House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Marxstraat, Pentapark 1, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R520 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Vivaldi House bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel op ’n veilige landgoed in Bloemfontein. Dié stad bied verskeie kulturele, historiese en natuurlike trekpleisters.

Verblyf word gebied in ’n gastekamer in die eienaar se huis. Dié kamer het ’n dubbelbed en toegang tot ’n aparte badkamer het ’n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook ’n waaier, haardroër en oorgenoeg pakplek.

Trekpleisters in die omgewing sluit Franklin Natuurreservaat, Loch Logan Waterfront, Windmill Casino, historiese trekpleisters en Bloemfontein Gholfklub in.

Slaapplek

’n Bespreking by Vivaldi House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Jan Marxstraat, Pentapark 1, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R520
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R520
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Marxstraat, Pentapark 1, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd96316a5d57ea245e64722a44f067ee1add16a13e6fa0dacb058872afc12baf1dd8c30393b64ff6b7e78567a073f81ebdf1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R520  per nag (vir 2 persone) Jan Marx Street 1 Penta Park, Pentagon Park 9301 Vrystaat 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -29.075293228188 26.22516643052
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za