Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Môreson Branderhuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: Walvisdraai 5, Vleesbaai, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Môreson Branderhuis is stapafstand vanaf die strand. Dit is 'n dubbelverdiepinghuis met 'n ruim oopplan-kombuis en -leefarea. Die skuifdeur maak oop na 'n groot patio met lieflike braaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor die see. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. DStv is beskikbaar. Die boonste verdieping bestaan uit 'n slaapkamer wat toegerus is met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die onderste verdieping bestaan uit 2 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en 1 met 'n enkelbed, en 'n badkamer (stort en toilet). Die huis bied slaapplek vir maksimum 6 gaste.

Vleesbaai is 'n rustige kusdorpie aan die Suid-Kaapse kus van Suid-Afrika met skilderagtige uitsigte oor die strand en baai. Die see is veilig vir swem en branderplankry. Dit is die perfekte wegbreekplek vir stedelinge wat ontspanning nodig het. 'n Staproete op die rotse en lang staptogte op die lieflike strand streel die siel en laat die gees herleef. Fransmashoek Natuurreservaat is net 'n paar kilometer vanaf Vleesbaai en is toeganklik via 'n grondpad.

Vleesbaai is bekend vir sy klipperige kus wat na Fransmanshoek lei en sy oop, sanderige strand in die rigting van Boggomsbaai. Die area spog ook met 'n aantal uitstekende visvangplekke.

Inligting vir vakansiegangers:

Vleesbaai is hoofsaaklik 'n gesinsstrand. Basiese kruideniersware, vleis en 'n paar strandbykomstighede is by 'n winkeltjie beskikbaar. Kerkdienste word in die kerksaal gehou. Vleesbaai is omhein en toegang word deur 'n veiligheidshek beheer. Besoekersparkering is baie beperk. Voetgangers wat nie in Vleesbaai woon nie, het gratis toegang tot die strand via die veiligheidshek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 7 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Walvisdraai 5, Vleesbaai, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: Walvisdraai 5, Vleesbaai, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1NDI4ODkxLWQzYTItNDk3OS05Y2VlLTYzNjYxZGI5Zjg0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 7) 5 Walvis Draai Vleesbaai 6501 Wes-Kaap 021 201 8901 08:00-14:00 17:00 -34.291264860518 21.911962851868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang