Vlindervlerkies Woonstel
Opsomming van Resensie
Zelda C - Mei 2019
Gemiddeld
Dit is baie ruim en baie beter as 'n klein hotelkamer. Dit was nogal lekker!
Vlindervlerkies Woonstel's terugvoer
Baie dankie Zelda! Ons hoop jou verkoue word gou beter. Ons is baie bly dat jy jou verblyf geniet het.
Groete
Herman & Janette
Renier T - Feb 2019
Gemiddeld
Baie lekker.
Vlindervlerkies Woonstel's terugvoer
Baie dankie Roelof en Renier,
Ons is baie bly Roelof het dit geniet.
Andre K - Feb 2019
Gemiddeld
Verrassend!
Vlindervlerkies Woonstel's terugvoer
Baie dankie Andre. Ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet. Geniet die mooi Karoo.
Mandy N - Jan 2019
Gemiddeld
Amazing.
Vlindervlerkies Woonstel's terugvoer
Dear Mandy,
We had excellent guests! Thank you for your nice chat that evening. And a big thank you for the kind review.
Regards,
Herman and Janette
Yolandie L - Aug 2018
Gemiddeld
Heerlik en rustig.
Vlindervlerkies Woonstel's terugvoer
Baie dankie Yolandie. Ons hoop jy het dit geniet en mooi teruggery. Groete, Herman en Janette
Abelyn D - Aug 2018
Gemiddeld
Verblyf was aangenaam, Herman en sy vrou is vriendelik en die plekkie is in 'n familie atmosfeer. 10/10.
Vlindervlerkies Woonstel's terugvoer
Baie dankie Abelyn. Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê. Ons is baie bly julle het dit geniet. Groete, Herman & Janette.
Anlouw B - Mei 2018
Gemiddeld
Perfek alles-in-een.
Vlindervlerkies Woonstel's terugvoer
Baie dankie Anlouw, en voorspoed met jul trek.
Groete, Herman en Janette.
Dian A - Mrt 2018
Gemiddeld
Regte boeregasvryheid.
Lees meerVlindervlerkies Woonstel's terugvoer
Baie dankie Dian. Ons waardeer dit opreg. Mooi loop daar in Knysna.
Groete,
Herman & Janette.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis Trichart-straat 13, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom