+22

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Saait L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Absolutely beautiful. The stay was amazing, beautiful scenery, the pool was amazing, the guest house was so stunning, and the host was so sweet. It looks exactly like the pictures posted. Thanks for having me and my wife; we will definitely be coming again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harald M
1 nag
5.0
Feb 2026

Lovely place in a quiet, green area. The owner is very friendly and helpful. Comfy mattress and the kitchen area was well equipped. Parking behind gate. The pool area is very relaxing. I would come again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Vogelbos
Hallo Harald, Thank you for your kind feedback. It was great having you stay here and we are delighted that you enjoyed it. We hope to see you again when you visit SA! Best regards, Marlene

Christina J
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Rustige atmosfeer en omgewing en 'n pragtige gasvrou het verblyf baie spesiaal gemaak. Baie lekker gebly! Baie privaat. Ruim. Smaaklik, huislik gemeubileer, met heelwat oudhede. Goeie sekuriteit. Pragtige gevestigde tuin met swembad, toeganklik vir gaste. Winkelsentrum net in die pad af. Sal graag weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Will K
Kort verblyf
4.8
Jan 2026

Baie lekker. Skoon en netjiese plekkie. Niks meer as dit nodig as die mossie nie as jy 'n enkel reisiger is. Vriendelike gasvrou wat vinnig help met enige probleme. En net af die straat van winkelsentrum vir enige noodsaaklikhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Vogelbos
Hallo Will, Dit was lekker om jou hier te verwelkom en dat jy die Kaap so kon geniet. Baie dankie vir jou terugvoer en ons hoop om jou weer te sien. Groete

Hanette S
Kort verblyf
3.0
Jan 2026

Oulike plekkie. Ek het lekker gebly, maar as jy alleen bly, sal dit net lekker wees as daar dalk 'n TV is om saans te kyk.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Marlene
Vogelbos
Hallo Hanette, Dankie vir jou terugvoer. Die eenheid word geadverteer as sonder TV en die prys reflekteer dit dan ook. Dit sluit ook veilige agterhekparkeer en twee sluithekke in vir verdere sekuriteit en toegang tot ruim tuin en swembadarea. Hierdie eenheid wil bekostigbare verblyf bied vir die persoon wat werk of die Kaap verken gedurende die dag. Groete

Tharesia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Rustig, gemaklik, toeganklik. Dit was heerlik om net te kon afpak en rustig wees. Rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Vogelbos
Hallo Tharesia, Dit was heerlik om jou suster en swaer hier te kon ontvang. Ons is bly dat hulle lekker kon rus en ontspan! Ons sien hulle graag weer. Groete Marlene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marlene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 490
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 490
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 490
per nag (plek vir 1)
Bespreek

2 Sluysken Street, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50877e2753cb9dc26f5e484b0354b9d289aeabd5f6fffc3497a37f513df15012faeba4bda69f71ccbc3b642a7bb1a136e1da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag (plek vir 1) 6 5 1 5 2 Sluysken Street Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.87837043693 18.619147170718

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang