+22

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Tessa V
1 nag
5.0
Jul 2026

Baie, baie lekker! Baie lekker gebly by Vogelbos. Ek wil wel aanbeveel dat hulle 'n deur sit by die en suite badkamer. Mens soek tog mens se privaatheid, selfs al deel jy met jou man, vriendin, kind. Sal ook help dat lig nie aan is as mense in die middel van die nag badkamer toe moet gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Vogelbos
Hallo Tessa, baie dankie vir jou terugvoer. Die 'barn door' vir die badkamer is beslis op die 'to do' lysie. Ons sien julle graag weer! Groete

Andrea O
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Wonderlike verblyf, goeie ligging, met hartlike diens. Beslis aan te beveel. Baie lekker, gerieflik, en eienaar het ekstra myl geloop in ons besondere situasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Vogelbos
Hallo Andrea, Baie dankie vir jou terugvoer - ons waardeer dit altyd en hoop om julle weer te sien. Groete, Marlene en die Vogelbosspan

Sonnette D
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Relaxing and peaceful. My stay was superb! Waking up to birdsong every morning is such a blessing. The apartment is cozy and decorated with taste. Everything you need is right at hand. Staff are very friendly and accommodating. Thank you Marlene.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Vogelbos
Hi Sonnette, Thank you for taking the time to review Vogelbos. It was a pleasure hosting you, and we're delighted to hear you enjoyed your stay. We hope to welcome you back again in the future. Kind regards, Marlene

Fredre D
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Gerieflike ligging, pragtige eenheid en wonderlike gasvrou bied wonderlike week! Vogelbos is 'n pragtige, baie netjiese plek. Dit het 'n baie gerieflike ligging in 'n stil en veilige woonbuurt, maar tog naby die snelweg vir maklike beweging. Die gasvrou is baie deeglik en gee aandag aan die kleinste detail - super vriendelik en bedagsaam. Ek sal hierdie plekkie hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Vogelbos
Hallo Fredre, So lekker om jou terugvoer te ontvang - ons waardeer, baie dankie. Ek kan sê "ditto" - dit was heerlik om jou hier te ontvang. Kom gerus weer. Groete

Mpiti L
Lang verblyf
5.0
Apr 2026

Perfect stay. Stayed for 2 weeks and the host was so helpful and engaging. Felt like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Vogelbos
Hallo Mpiti, It was delightful to have you stay with us. Thank you for your feedback and we look forward to welcoming you again soon. Kind regards, Marlene Vogelbos

Esthea K
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Veilig en netjies. Die Mossie kamer is ideaal as jy net 'n oornag plekkie soek. Alhoewel dit relatief klein is, is die WiFi sterk en kon ek, by die gebrek aan 'n TV, sommer op my App TV kyk. Dit is ook stapafstand van 'n sentrum af, waar ek noodsaaklikhede kon aanskaf. Die eenheid is goed toegerus en ek het baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Vogelbos
Hallo Esthea, Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was heerlik om jou hier te ontvang. Kom gerus weer. Groete

Rudie V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Baie aangenaam. Baie netjies en vriendelike diens. Hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Vogelbos
Hallo Rudie, Ons sien jou graag weer. Alle sukses. Marlene en die Vogelbosspan

Ariell H
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Clean and safe, in a lovely area. The unit has just enough for a single stay. Everything was clean, secure parking behind a locked gate, and Marlene was friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Vogelbos
Hallo Ariell, Thank you for your feedback - we appreciate it, as it helps us to continually ensure a good stay. We hope to see you back in future. Best regards, Marlene

Charmain S
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Wonderlik en amazing. Die omgewing is baie rustig en veilig. Ek sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Vogelbos
Charmain, So goed om van jou te hoor en terugvoer te kry - baie dankie. Ons hoop jy kom kuier gou weer hier in ons "valley"! Groete

Anonieme gas
1 nag
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Vogelbos
Thanks Chandyn, we appreciate it when guests enjoy their stay. We hope to see you again. Regards

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marlene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R530
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R530
per nag (plek vir 1)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R530
per nag (plek vir 1)
Bespreek

2 Sluysken Street, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50877e2753cb9dc26f5e484b0354b9d289aeabd5f6fffc3497a37f513df15012faeba4bda69f71ccbc3b642a7bb1a136e1da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R530 per nag (plek vir 1) 16 5 1 5 2 Sluysken Street Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.87837043693 18.619147170718

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang