Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Mond Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir De Mond Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elrina D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrina D

Wat 'n lekker plek. 'n Plaas naby die see.

Ons het uitgesien om strand toe te stap, maar moes toe uitvind dat ons slegs by die strand kan uitkom dmv Die Mond Natuurreservaat, wat bietjie duur sou uitwerk teen R50 per kop vir ons groep. Ons het dus maar toe Waenhuiskrans toe gegaan. Die huis is baie goed ingerig, en Pof was 'n uitnemende gasheer. Almal van ons het dit vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Mond Cottage se terugvoer

Dear Elrina
Thank you for your review and comments. I am glad that you had a wonderful weekend away at our farm and glad to hear that you could go to Arniston / Waenhuiskraans. It is a pity that the entrance fee to De Mond works out quite expensive for day visitors - it is why we recommend a Wild Card (which allows access to De Mond and all other Cape Nature reserves). We hope to have you back again soon!
All the best, Colleen

De Mond Cottage
Thomas M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Thomas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig ontspan op die plaas.

Die ervaring sonder elektrisiteit was uitdagend lekker. Rustigheid ervaar. Neem kennis dat die ablusiegeriewe buite die woning is. Gasvryheid geniet. Goed omgesien na die gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens V
Saam met vriende

2nd time staying at Vogelgezang and again did not disappoint.

Love the candles, lamps and wood burning stove etc. Ping-pong table a winner with the kids and adults. Warm water by firing up the donkey also great fun. Will be back for sure in the summer, want to try out the swimming pool with sea view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Gesin met klein kinders

Vogelgezang is 'n heerlike wegbreekplaashuis met uitstekende ligging. Die huis is basies ingerig sonder elektrisiteit, maar bied alles wat mens nodig het vir 'n gesin met kinders of selfs 'n groter groep vriende.

Sal vir seker weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dylan R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan R
Gesin met klein kinders

The time of our life in De Mond.

This place is a undiscovered gem. It's simple, well equipped and perfect for a those people looking for a break from electricity and the digital world. Out kids loved it and it will become an regular go to spot for the family. Thanks for the great service and hospitality!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Mond Cottage se terugvoer

Hi Dylan,
Thank you for your lovely feedback! So pleased you had a great weekend away and hope to have you back soon.
All the best,
Colleen

De Mond Cottage
Melane V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melane V
Gesin met klein kinders

Fantastiese ervaring, ons het goed uitgerus!

Baie goeie waarde vir geld, ruim en gesellig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Mond Cottage se terugvoer

Dear Melane,
Thank you for your positive feedback! It was wonderful to have guests like yourselves who appreciate the outdoors and enjoy being out of the city and getting into the rhythm of farm life. Best wishes for 2017 and hope that you return to Vogelgezang with your family soon!

De Mond Cottage
Willo V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willo V

Wonderlike plek.

Ons beplan beslis om terug te kom, met die hele familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Mond Cottage se terugvoer

Dear WIllo

Thank you very much for your rating and review on Vogelgezang. We are grateful for your input and feedback and very pleased that you enjoyed your time on the farm. We do hope that we can welcome you back soon.

Kind regards Colleen

De Mond Cottage
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Mond-pad, Arniston, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwNmE2NGI3LTg5NjQtNDhmYi1hY2NhLTc1MDUxMjFiYzQzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 10) 7 5 1 5 De Mond Road 20 km from Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -34.68289332299 20.108993053436
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem