Voir la Mer - Ocean View
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Turnstone-singel 207, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 100 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Voir la Mer - Ocean View is in Grottobaai aan die Weskus en bied gehalteverblyf wat ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende is.
Dié gerieflike strandhuis beskik oor 3 slaapkamers en bied verblyf aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is ook 'n gastebadkamer.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n diepvrieskas.
Die oopplan-leefarea het gemaklike banke en lei na 'n sonkamer met 'n see-uitsig. Die leefarea lei ook na 'n stoep met 'n beskutte, ingeboude braai. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Daar is veilige perkeerplek vir 2 voertuie op die perseel.
Die strandhuis is in Grotto Bay Estate en bied 24-uur sekuriteit.
Omdat die strandhuis in ’n privaat natuurreservaat is, word tydelike inwoners se troeteldiere ongelukkig nie toegelaat nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Voir la Mer - Ocean View sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Jaar gelys 5
Ligging
- Turnstone-singel 207, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
- Gaste dink Voir la Mer - Ocean View het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Grottobaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Turnstone-singel 207, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom