Volstruisdop
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 15 Sep 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Volstruislaan 59, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R4 100R3 280 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Volstruisdop is 'n ruim selfsorghuis in Yzerfontein. Dit is naby die hoofstrand en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Hierdie huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die ander slaapkamers gebruik die tweede badkamer met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en toonbank met stoele toegerus. Daar is 'n wasmasjien in die aparte wasgoedkamer. Die leef- en eetarea het oorgenoeg sitplek, 'n dubbelslaapbank, binnebraai en 'n kroeg met stoele. Daar is 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Die verblyf is naby die mediese sentrum en 'n klein sakesentrum met geriefswinkels, koffiewinkels en restaurante. Die verblyf bied maklike toegang tot die pragtige 16 Myl-strand.
Slaapplek
’n Bespreking by Volstruisdop sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Eagle Stay Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Maande gelys 2
Ligging
- Volstruislaan 59, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Volstruislaan 59, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom