Vori-Klip Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nicky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 156
Jare op LekkeSlaap 4
Opsomming van Resensie
Flip F - Apr 2024
Algehele gradering
By Vori-Klip vergeet jy van die res van die wêreld - hier is vrede!
Leona V - Apr 2024
Algehele gradering
Vori-Klip is well recommended to other guests. An awesome stay, just too short.
Cecilia C - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend met baie mooi uitsig.
Gerrie G - Feb 2024
Algehele gradering
Dié plek in Hondeklipbaai.
Marietjie O - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtige verblyf en uitsig, baie rustig.
Zakkie B - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het net 2 nagte oorgebly. Dis te kort.
Jan B - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en waarde vir geld!
Daniel S - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Johan V - Jan 2024
Algehele gradering
Rus en vrede met 'n pragtige uitsig.
Christiaan B - Jan 2024
Algehele gradering
Beste op die dorp.
Elsie D - Des 2023
Algehele gradering
Pragtig.
Sanet D - Des 2023
Algehele gradering
Absolute juweel, beste ligging en waarde vir geld.
Renita L - Des 2023
Algehele gradering
5 ster akkommodasie in Hondeklipbaai.
Ida B - Des 2023
Algehele gradering
Absoluut perfeksie.
Gordon T - Des 2023
Algehele gradering
Perfect location and the view is spectacular.
Yvonne H - Nov 2023
Algehele gradering
Vori-Klip se naam nie toevallig so nie!
Lees meerCharmaine C - Nov 2023
Algehele gradering
Moet nie verder soek, boek hier.
Jacques C - Okt 2023
Algehele gradering
Beautiful and peaceful.
Amanda F - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het verskriklik lekker gebly in Hondeklipbaai.
Urbanus H - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlik, mooi uitsig, rustig en kos vir die siel. Een van die mees spesiale plekke wat ek nog besoek het.
Jana M - Okt 2023
Algehele gradering
Saligheid - Voorwaar vakansie.
Wilna H - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het dadelik tuis gevoel in Nicky se pragtige seehuisie, wat perfek toegerus is met alles wat jy nodig het.
Sonia F - Sep 2023
Algehele gradering
Alle verwagtings is oorskry.
Sakkie B - Sep 2023
Algehele gradering
Excellent location. Excellent hosts.
Chris H - Sep 2023
Algehele gradering
Lovely position in a very clean house with all the facilities one requires.
S M - Sep 2023
Algehele gradering
Perfek, alles wat mens nodig het. Uitstekende ligging.
Liezel K - Sep 2023
Algehele gradering
Beslis 'n juweeltjie.
Schalk M - Aug 2023
Algehele gradering
Beste waarde vir geld in Hondeklipbaai by verre.
Steve T - Aug 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Henriette V - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Hilda N - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig met 'n pragtige uitsig oor die see.
Nicola D - Aug 2023
Algehele gradering
'n Juweel van 'n plek. Seker die mooiste in Hondeklipbaai.
Adele D - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was regtig bitter lekker met die mooiste uitsig.
Hennie W - Jul 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Sandra B - Jul 2023
Algehele gradering
'n Stukkie hemel op aarde!
Petrus R - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek en het goed gerus terwyl ek daar was.
Lees meerRonel D - Jun 2023
Algehele gradering
Beste verblyf met mooiste uitsig!
Thea V - Jun 2023
Algehele gradering
Exceptional location and view!
Annette V - Mei 2023
Algehele gradering
Everything was absolutely awesome. Cannot get a better view In Hondeklipbaai!
Annette V - Mei 2023
Algehele gradering
Everything was awesome.
Peter L - Mei 2023
Algehele gradering
Comfortable and clean.
Gerard S - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekend. Ligging, fasiliteite, alles aangenaam.
Adine V - Mei 2023
Algehele gradering
Mees amazing huisie by die see.
Christo B - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het ongelooflik lekker gebly by Vori-Klip, sal beslis weer gaan. Was kos vir die siel.
Carien D - Apr 2023
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde.
Mieke S - Apr 2023
Algehele gradering
Mooiste en beste plekkie.
Christa V - Mrt 2023
Algehele gradering
Unieke blyplek in Hondeklipbaai.
Pieter V - Mrt 2023
Algehele gradering
Die juweel van Hondeklipbaai.
Coenraad D - Feb 2023
Algehele gradering
Uitstaande akkommodasie.
Tracey K - Feb 2023
Algehele gradering
Die beste rus wat jy kan kry met die mooiste uitsig ooit!
Jp V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie rustige, netjiese, mooi uitsig.
Heather V - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderful location and perfect host.
Willie T - Des 2022
Algehele gradering
Een aand was te min!
Lees meerJanca T - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Jacques V - Des 2022
Algehele gradering
Dit is asemrowend mooi.
Henre O - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, stil en romanties.
Johan J - Des 2022
Algehele gradering
Was die beste vakansie nog.
Diane E S - Okt 2022
Algehele gradering
What a wonderful location. I loved every minute of my stay and will definitely return next year.
Trevor A - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent.
Johan S - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly en beslis ons verwagtinge oortref!
Johan P - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor die see.
Stephanie V - Sep 2022
Algehele gradering
A lovely getaway from home.
Anne P - Sep 2022
Algehele gradering
A very pleasant stay at Vori-Klip Accommodation.
Rina M - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Jennefer G - Aug 2022
Algehele gradering
Absolutely loved our stay at Vori-Klip Accommodation.
Elna P - Aug 2022
Algehele gradering
'n Juweel van 'n plek om oor te slaap na 'n lang dag se reis.
Antoinette B - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Rut C - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastiese ligging in Hondeklipbaai.
Deon A - Aug 2022
Algehele gradering
Gem of the West Coast.
Elsje S - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflike ontspan by treffende see.
Adriaan R - Jul 2022
Algehele gradering
Beste ligging in Hondeklipbaai.
Albie B - Jun 2022
Algehele gradering
Daar is nie beter op die Weskus!
Lees meerAnton D - Jun 2022
Algehele gradering
Asemrowend met uitsig op die see en rotse.
Delina M - Mei 2022
Algehele gradering
'n Gerieflike slaapplek met asemberowende uitsig.
Marius N - Mei 2022
Algehele gradering
Ongelooflike ligging, uitstekende waarde vir geld en 'n wonderlike, netjiese eenheid.
Cao D - Apr 2022
Algehele gradering
Mooiste blyplek wat jy sal kry.
Kevin G - Apr 2022
Algehele gradering
Beautiful setting and location.
Liezel S - Apr 2022
Algehele gradering
Die tipe vakansie wat jy wil hê.
Lees meerLinette V - Apr 2022
Algehele gradering
The place was absolutely perfect. We had a great time.
Hennie En Julie V - Apr 2022
Algehele gradering
Wow, wow dis die mooiste, skoon plekkie wat ek ooit gesien het. Was absoluut 'n fees om daar te bly!
Rouzell K - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige, rustige plek.
Louis C - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was puik. Rustig. Vrede.
Yolandie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Huisgevoel.
Elmaré S - Mrt 2022
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Hettie B - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige en netjiese huisie.
Hein V - Feb 2022
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde!
Stephen V - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlike akkommodasie in terme van ligging, waarde vir geld en algemene experience.
Dina H - Des 2021
Algehele gradering
Hemel op aarde. Nicky baie behulpsaam.
Jens T - Des 2021
Algehele gradering
Perfect.
Obie O - Des 2021
Algehele gradering
Fabulous place and wonderful stay.
E C - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderlik
Walter G - Okt 2021
Algehele gradering
A unique experience!
Johan R - Okt 2021
Algehele gradering
Ongelooflik mooi.
Frans V - Okt 2021
Algehele gradering
Regte Weskus, afgesonder maar tog mooi.
Lees meerAbel M - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Koos T - Sep 2021
Algehele gradering
Baie goeie ligging.
Elizabeth Jacomina P - Sep 2021
Algehele gradering
Vori-Klip is 'n juweel.
Anna P - Sep 2021
Algehele gradering
Baie goed toegerus en baie skoon en netjies. Die diens was uitstekend.
Liezel M - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastiese plekkie, super netjies, en het alles wat mens kan benodig.
Johanna A - Sep 2021
Algehele gradering
Stayed over before and after the Namaqua Camino.
Laurette M - Aug 2021
Algehele gradering
Asemrowend, ontspannend.
Dr Rika J - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekend, keurig, reg voor die Spitfireklip. Netjies, skoon, alles wat mens nodig het.
Marion H - Aug 2021
Algehele gradering
So lekker gekuier. Pragtige uitsig oor see.
Chantal H - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtig.
Rozarie K - Jul 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf! Alles wat mens nodig het met ’n asemrowende uitsig.
Annette H - Jul 2021
Algehele gradering
Netjiese verblyf reg op die see by spatklip.
Naomi G - Jul 2021
Algehele gradering
Fantastic host and fantastic location!
Wehan R - Jun 2021
Algehele gradering
Baie mooi en rustig. Met alles toegerus.
Madelize G - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was 'n onvergeetlike tyd, heeltemal te kort.
Elma V - Mei 2021
Algehele gradering
Ongelooflike plekkie teen die see.
Adolfo C - Mei 2021
Algehele gradering
Wow!
Amy W - Mei 2021
Algehele gradering
Asemrowend mooi
Elbe S - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtig, lekker en rustige omgewing.
Emmerentia M - Apr 2021
Algehele gradering
'n Stukkie van die hemel op aarde! Baie vriendelike en hulpvaardige diens. Skoon en netjies.
Gerda V - Apr 2021
Algehele gradering
Perfect position!
Zanne-marie H - Apr 2021
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde.
Lees meerLindy H - Mrt 2021
Algehele gradering
A stunning weekend watching amazing water spray.
Brigitte S - Mrt 2021
Algehele gradering
Fascinating huge waves, watch all day long from your stoep.
Louise D - Feb 2021
Algehele gradering
'n Webreek-van-alles verrassing reg op die see!
Lees meerCharl W - Feb 2021
Algehele gradering
Asemrowend en onvergeetlik
Jan B - Feb 2021
Algehele gradering
'n Stukkie hemel.
Lees meerTinka S - Feb 2021
Algehele gradering
Ontspannend, rustig en interessant.
Yvette A - Feb 2021
Algehele gradering
Saligheid op sy beste.
Hugo S - Jan 2021
Algehele gradering
Puik!
Hanlie N - Jan 2021
Algehele gradering
Mooiste huisie met mooiste ligging in Hondeklipbaai - was 'n fees, net te kort.
Celaine M - Des 2020
Algehele gradering
Ongelooflik!
Ellouis J - Des 2020
Algehele gradering
Skoon en netjies. Lekker rustig, net wat 'n mens nodig het na 'n jaar soos 2020.
Christina S - Nov 2020
Algehele gradering
Absolute hidden gem!
Deon S - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Judy M - Okt 2020
Algehele gradering
Perfect.
Lees meerGys G - Okt 2020
Algehele gradering
Onverbeterlike ligging!
Jaco O - Sep 2020
Algehele gradering
Bly in gemak op die see.
Vori-Klip Accommodation se terugvoer
Dankie, Jaco, net ons plesier. Ons wag jou volgende besoek.
Gert K - Sep 2020
Algehele gradering
Ons was defnitief te kort daar, sal volgende keer langer kuier.
Nick H - Sep 2020
Algehele gradering
A spotless gem, beautifully appointed and impeccably maintained.
Narien V - Sep 2020
Algehele gradering
Absoluut onverbeterlik!
Wilmarine J - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike huis met pragtige uitsigte, behulpsame gasvrou.
Deon A - Aug 2020
Algehele gradering
Amazing view, friendly, caring host.
Elize F - Aug 2020
Algehele gradering
Perfect escape.
Gerhard P - Aug 2020
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Daphne H - Jul 2020
Algehele gradering
Wonderlike plek met hulpvaardige mense. Asemrowende uitsig.
Anne-mari M - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustig en ontspannend, privaat, by die see.
Helmo V - Mrt 2020
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Esther J - Jan 2020
Algehele gradering
This place is the best in the west, love it. Clean, on the beach no noise, aaaw wonderful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Hierdie plek is die beste in die weste, hou daarvan. Skoon, op die strand geen geraas nie, dis wonderlik.
In die dorp maar ook eenkant so daar is nie geraas nie en dit is op die strand met 'n pragtige uitsig van die branders wat teen die groot rots 50 m in die oseaan in breek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gerda R - Jan 2020
Algehele gradering
Awesome.
Retha E - Jan 2020
Algehele gradering
Ongelooflik mooi, met als wat jy in ‘n selfsorg-eenheid wil hê!
Gerhard E - Jan 2020
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Glen E - Jan 2020
Algehele gradering
Extraordinarily beautiful!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Buitengewoon mooi!
Om te sê dit is 'n weggesteekte juweel is 'n cliche! Onder diamantmyne, grondpaaie, aan die Weskus, in 'n piepklein dorpie wat nie maklik bereik word nie, is 'n plek wat net so mooi, funksioneel is, met 'n gedetailleerde nadenke oor alles, soos 'n mens in 'n groot stad sal vind. (Regtig, selfs 'n basiese mediese stel en 'n naalde-pakkie vir herstelwerk, is in die netjiese laaie!) Nicky het waarskynlik een van die beste gastehuise wat ons nog ooit gebly het. Ons het eintlik tuis gevoel en wou nie vertrek nie. En geen ander plek in die stad het 'n ligging wat Vori-Klip mee kan meeding nie. As jy self in Hondeklipbaai is en nie hier bly nie, moet is dit jou eie skuld.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Vori-Klip Accommodation se terugvoer
Thank you Glen, I am glad you enjoyed your stay.
Elsa G - Des 2019
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Andries E - Des 2019
Algehele gradering
Alles was 100%!
Yvette A - Des 2019
Algehele gradering
Beter sal jy nie kry nie!
Lees meerVori-Klip Accommodation se terugvoer
Dankie Yvette, dit was lekker om julle hier te he.
Dries E - Des 2019
Algehele gradering
Very neat.
Mariska T - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Lees meerFouche L - Okt 2019
Algehele gradering
Rus, rustig, uitgerus.
Lees meerVori-Klip Accommodation se terugvoer
Fouche, ons is bly Julle het Dit Geniet .Groete
Charlotte K - Okt 2019
Algehele gradering
Ongelooflike ontdekking, wil weer gaan.
Lees meerVori-Klip Accommodation se terugvoer
Dankie Charlotte Ek is bly Julle het Julle tydjie Geniet . Ons sien uit na volgende Keer.
Vori-Klip groete
Johan S - Sep 2019
Algehele gradering
Was vreeslik lekker.
Jan P - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties geleë.
Vori-Klip Accommodation se terugvoer
Dankie Jan.Dit was lekker om Julle hier te he.
Groete
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Wagweg 261, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom