Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vrede en Rus

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hendrik Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Maande gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Vrede en Rus
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Caroline D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline D
Saam met vriende

Netjies, skoon, veilig.

Ons het baie lekker gebly. Ons was baie beïndruk gewees hoe skoon en netjies die woonstel was, en veral beïndruk oor die veiligheid van die area en die woonstel self. Ons sal definitief weer daar kom bly en vir almal vertel van die verblyf by Vrede en Rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Silvia B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Silvia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf vir mense wat vinnig Kaapstad moet besoek.

Die ontvangs was baie goed. Glase is bietjie klein vir as mens iets meer as net koeldrank nuttig. Winkelsentrums is naby en toegang tot die strand is loopafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jane P
Gesin met klein kinders

Woonstel voldoen aan basiese behoeftes, is net baie klein.

Die woonstel het voldoen aan basiese behoeftes. Dit was nie heeltemal wat ons gehoop het vir 'n lang verblyf nie. Vir een of twee dae is dit perfek, maar vir 'n gesin van 4 is dit bietjie beknop. Die WhatsApp-groep vir bystand en in- en uitteken doeleindes is 'n baie oulike idee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joy S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy S
Saam met vriende

Awesomeness ️.

Dit was 'n awesome wegbreek voor die nuwe werk jaar begin. Dit was regtig fantasties. Kon lekker rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michaela A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michaela A
Gesin met klein kinders

Awesomeness.

Will definitely come again. It was a very nice stay. All that you want when away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozanne C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne C
Gesin met klein kinders

Naweek wegbreek saam met dogter.

Ek het ons tyd by Vrede en Rus baie geniet. Daar was baie aktiwiteite om saam met my dogter te doen, sy het die swembad en tennisbaan die meeste geniet. Vir my was die rustigheid en privaatheid baie uitstekend. Sal beslis weer kom vir oor bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Saam met vriende

Beautiful place.

Positive comment, WiFi needs some upgrading.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Big Bay Beach Club Eenheid 78, Otto du Plessis-weg, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03631a9fd21696f4fbb2d93683595d299ff4386d3aee184d82c010baaf30683ba4e2a62fa8f28525e7da52d79ad2207e6b3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Unit 78 Big Bay Beach Club Otto du Plessis Drive 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.783190158216 18.455769181824
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem