+32
Gastehuis in De Rust

Vredelus Plaas Verblyf

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Stephen E
1 nag
4.8
Jan 2025

Rustige Karoo plaas verblyf. Baie rustige en netjiese eenheid in 'n karaktervolle ou plaashuis met mooi uitsig na die Karoo heuwels en berge. Die eenheid beskik oor alles wat 'n mens nodig het. Loopafstand na die restaurante en dorp.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag
4.4
Jan 2025

Rustige plaasomgewing met ruim geriewe. Ek was vriendelik ontvang en het lekker gebly. Die beweging op nabye houtvloere was bietjie steurend deur die nag. Goeie waarde.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Willie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Feb 2026

Ek was nie gelukkig nie, sal nie weer van die webtuiste gebruik maak nie. Met die advertensie word aangetoon dat daar aparte eenhede vir die verblyf is. Ons het egter ’n kamer aan die huis gekry met geen ventilasie nie. Daar was ’n waaier beskikbaar, maar dit help glad nie vir temperature bo 30 grade Celsius nie. Ons was verplig om die deur (waarvan die deurknop lyk of dit wil afval wanneer jy dit oopmaak, en wat ook nie ’n sleutel het waarmee dit gesluit kan word nie) oop te hou vir vars lug. Sommige planke van die houtvloere is op plekke los en mens wonder wanneer jou voet daarin gaan vassit. Ongelukkig was die vlieë so erg dat ons ná die tweede dag se slaap verplig was om op te pak en ’n ander plek te soek. Die eienaars was egter vriendelik en het ons van ’n TV voorsien wat nie aanvanklik in die kamer beskikbaar was nie. Die eienaars het egter geweier om ons geld vir die ander vyf dae wat ons betaal het, terug te betaal. Hulle het wel aangebied om die tydperk na ’n ander datum te skuif, maar my vrou sal nie weer deur die jaar verlof kan kry nie, en ek stel ook nie belang om weer in hierdie kamer vakansie te hou nie. Ek was regtig teleurgesteld in die gehalte, aangesien ons self ’n gastekamer deur die webtuiste uitverhuur. Ek moet eerlik sê dat ons gastekamer netjieser en in ’n beter toestand is as dit wat ons gekry het. Ek sou glad nie Vredelus aanbeveel vir ’n week se wegbreek nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Elize W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlike plaas ervaring. Heerlike rustige plaas ervaring. Ons sal vir seker weer daar oornag. Dankie dat ons ons dierekind kon saambring. Sy het dit ook vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was vrede op Vredelus! Baie netjies en gerieflik. Die plaashuis laat mens terugverlang na lank terug. Almal baie vriendelik en behulpsaam. Werkers op die plaas was te gretig om ons vrae te antwoord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie S
1 nag
5.0
Sep 2024

Baie gerieflik en netjiese plekkie om te bly. Het al voorheen hier oornag en het weer gebruik gemaak van die geriewe om die rustigheid en veiligheid te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Hier is nou spasie vir 'n mens se siel om die plaaslewe te ervaar. Die woonstel is baie netjies ingerig op die stoep van die ou groot plaashuis en is so toegerus om te pas by die styl van die plaaswoning. Die plek is feitlik teen die dorp met 'n kort stukkie grondpad. Rustige plaasatmosfeer en as jy die natuur wil geniet, sal die oulikste Bouvier plaashond jou vat vir 'n stappie verder die plaas in. Die deur na die ingang van die kamer kort net bietjie aandag, want hy kan nie toesluit van binne af nie. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alsje
Vredelus Plaas Verblyf
Dankie vir die terugvoering. Daar is darem 'n veiligheidshek wat kan sluit, so gaste moet nie bekommerd wees dat hulle glad nie sal kan sluit nie. Ons sal 'n nuwe slot aan die houtdeur sit.

Andrew D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ideaal vir ons doeleindes. Baie lekker gebly. Stil en rustig. Gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustige nag op 'n stil plaas. Het heerlik geslaap. Ons het egter laat gearriveer en die eienaars was met verlof. Alhoewel het familie vir ons gereël om die sleutels te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Thoroughly enjoyed our stay. Ideal overnight stop for us. An added bonus was that it is a working farm, something which we had not experienced in a long time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alsje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Vredelus, Off New Street, De Rust, 6651, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIZQdVkpLzWzaOKIBeqEke8Z235ltxvwqZ3UXRXzHIjk5Zrt7OB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 Farm Vredelus Off New Street 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.490551445127 22.540348470211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang