LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vredelust Cottage | LekkeSlaap
+8

Vredelust Cottage

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Vredelust Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jutie J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jutie J
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly.

Sal beslis weer by Vredelust Cottage tuisgaan in die toekoms.

Johann C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Ligging is ideaal. Skoon en netjies. Stukkie tuin baie lekker.

Rikus M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die akkommodasie was puik!

Pragtige en baie gerieflike akkommodasie in stil en rustige omgewing. Kan net ontspan! Is baie sentraal geleë en ook maklik bereikbaar van lughawe en N1-snelweg.

Adri B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri B
Gesin met klein kinders

Good.

Very safe and child friendly. Great stay.

Irmgard F - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irmgard F
Saam met vriende

Die beste ooit. Gerieflik en veilig.

Veilig en prakties. Uitstekende verblyf.

Gerhard S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S
Gesin met tieners

Lekker sentrale en veilige plek om oor te slaap, sonder onnodige fieterjasies.

Ons het die vier dae by Vredelust geniet. Al die fasiliteite wat mens kan nodig kry, was byderhand. Veilig en sentraal geleë. Baie netjies en skoon. Omdat dit baie warm was (einde Januarie) het ons baie warm gekry in die slaapkamers. Lugversorgers sou welkom gewees het. Oor die algemeen baie tevrede.

Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keerwederstraat 14, Vredelust, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzNDdkNTAzLTRjNzAtNGViMy04ODJkLTczMTEzYjBlYzIzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 4 persone) 6 5 1 5 14 Keerweder Street Vredelust 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.90026 18.6119999
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!