Vredenbosch
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grysbokstraat 9, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Vredenbosch is 'n bekoorlike selfsorghouthuisie in Hoekwil, 'n dorpie wat naby Wildernis geleë is. Hierdie houthuisie is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en bied 'n rustige wegbreek tussen die woud en die fynbos.
Daar is 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n aparte badkamer wat 'n stort en 'n bad het.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en oond, mikrogolf, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die gemaklike leefarea het 'n etenstafel, rusbanke, 'n TV en 'n vuurherd wat ook as 'n binnebraai-area dien.
Buite is daar 'n boma waar gaste kan braai. Die houthuisie maak gebruik van sonkrag en het gratis WiFi.
Slaapplek
’n Bespreking by Vredenbosch sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Anine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Jaar gelys 2
Ligging
- Grysbokstraat 9, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
- Gaste dink Vredenbosch het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grysbokstraat 9, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom