Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vrolike Huisie

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Kyle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Vrolike Huisie
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5
Samantha A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful and peaceful.

Very peaceful and wonderful while listening to the ocean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanli C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanli C
Gesin met klein kinders

Vrolike huisie is voorwaar 'n vrolike huisie.

Baie dankie vir 'n volledige boodskap met instruksies met ons aankoms. Die verblyf was netjies, skoon en alles wat nodig is vir 'n naweek weg, is beskikbaar. Skoon en verwelkomend, heerlik gebly en uitgerus! Die wasmasjien was buite werking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anri R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anri R
Saam met vriende

Netjies verblyf in 'n stil omgewing sal definitief aanbeveel.

Heerlike verblyf! Fantastiese diens ontvang vanaf the host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanna S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Hanna S
Saam met vriende

Eerste plek wat my so teleurgestel het.

Matrasse is oor die muur, bank by eettafel lendelam. Bank in woonvertrek het 'n groot gat onder die kussing. Buitemeubels is vuil en stukkend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrolike Huisie se terugvoer

This is an unfortunate review in a sea of positive reviews.

Vrolike Huisie
Marina R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina R
Gesin met klein kinders

Just what we needed. Was a comfortable home with enough space.

We had a lovely time. The home is just the perfect size for a short getaway. The park outside was perfect for the children to run around. We were walking distance from the beach. Would definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Skoon netjies verblyf, goeie kommunikasie. Sal weer besoek.

Lekker gekuier. Skoon en netjiese geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrolike Huisie se terugvoer

Dankie Marietjie! Alles van die beste. Sien gou weer.

Vrolike Huisie
Desiree B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree B
Saam met vriende

Pragtige, veilige, stil omgewing. Strand 500 m weg.

Van bespreking tot uitklok, fantastiese diens van Lekkenly en Vrolike Huisie se Kyle. Kyle is very kind. Understanding and helpful. Thank you so much for a superb four nights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrolike Huisie se terugvoer

Dankie Desiree, alles van die beste.

Vrolike Huisie
Erika G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika G

Perfek!

Skoon en netjies en als wat jy nodig het in een huisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen V
Gesin met klein kinders

We felt at home.

We had the best experience. It was a great place, the location was on point and we were so close to the beach, our kids loved it. We visited our fav resturants as well as some good attractions. Our family time at the fire pit and in front of the fire at night was the best. No tv was a bonus point as we had family time which we hardly ever have at home with kids always running to the TV. Thank you for the stunning vacation!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harrianna R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harrianna R
Saam met vriende

Rustige wegbreek van die warboel.

Huis toegerus met alles wat jy nodig sou hê, en nog. Skoon, netjies. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zunita C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zunita C

Ons wou glad nie huis toe gaan nie.

Dit was regtig baie lekker. Kon bietjie rus en weg kom van die stad af. Plekkie is mooier as die foto's en ons het elke oomblik as gesin saam geniet. Loop afstand na die see en dit het ons vreeslik geniet. Britanniabaai sien ons gou weer. Dankie Kyle dat jy jou plekkie met ons gedeel het. Weskus is voorwaar die beskus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrolike Huisie se terugvoer

Ag baie Dankie Zunita. so bly day julle geniet. Reach out again when you’re ready for some more weskus. Veilig bly.

Vrolike Huisie
Nicole C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole C
Gesin met klein kinders

Wonderful, relaxing, peaceful, serene.

Had a fabulous time at Vrolike Huisie, the weather was awesome, everything is just around the corner, maybe invest in a fan/aircon as it really got hot at one stage, especially during load shedding. Kids enjoyed it thoroughly and that the Wi-Fi was still working during load shedding. I would recommend installing a TV, especially for long stays, and in winter time it's just cosier as well. We were really amazed at all the birds, especially the bird kite, that flew really low. We will definitely return to Vrolike Huisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrolike Huisie se terugvoer

Thanks so much, Nicole. Glad you were able to relax. Thanks for the awesome suggestion of the TV - love it.

Vrolike Huisie
Darryll B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryll B
Gesin met klein kinders

Thoroughly enjoyed our stay. Peaceful & quiet.

We really enjoyed our stay & our son really enjoyed playing on the field just outside the sliding door. We could just relax & it was peaceful & quiet. We did not even realise that the power was off until we wanted to use the kettle. Was nice to be able to just relax & switch off for a bit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrolike Huisie se terugvoer

Dankie Darryl! Glad you enjoyed it. Travel safe and have a wonderful end to the year :)

Vrolike Huisie
Bradley A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice chilled house.

Very very friendly host. I would recommend this place. thank you Vrolike Huisie, I would definitely book again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Warren W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren W
Saam met vriende

Baie lekker Weskus kuier!

Die huisie was goed toegerus en in 'n baie rustige area geleë. Alles was mooi skoon en netjies. Die eienaar het ons met alle nodige inligting verskaf en was baie vriendelik. Ons sal beslis weer 'n Weskus draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrolike Huisie se terugvoer

Dankie Warren! Waardeer dit. All the best going forward and travel safely.

Vrolike Huisie
Ellouise V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellouise V
Gesin met klein kinders

Was very pleasant.

Great place. Kids could run around on the lawn and you could watch over them from the house. The owner in contact was very friendly and helpful. Would highly recommend Vrolike Huisie. Would love to visit again in the summer days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Whitney J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Whitney J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing house. Clean, spacious with everything you need.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-singel 12, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0274eb1bb2af528cf9cb93ac39c588d59f78bf5f33280a8eb1cec4fb08c5015daa3fcd736516b697e31388b306dd8fe0a2e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 12 Ray Crescent Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.725389455712 17.94184539266
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem