Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vrymans Place

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Vrymans Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Otto B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ontsettend lekker!

Ons het heerlik gekuier. Die gasvrou was 'n great en het baie inligting gegee en great idees van goed om te doen in en om Bettiesbaai. Sy het vir ons gereël.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrymans Place se terugvoer

Baie dankie vir die gawe woorde, Otto. Julle is altyd welkom.

Vrymans Place
Christo D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D
Gesin met klein kinders

Rustig, netjies met 'n mooi uitsig van die berge.

Nie te ver van die Kaap af vir 'n vinnige naweek wegbreek nie. Heerlike keuses van eetplekke in die area. Die blyplek is baie netjies en het meestal van wat 'n mens sou benodig. Ons was gelukkig en het ons tyd geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrymans Place se terugvoer

Baie dankie vir jou gawe woorde Christo! Julle is altyd welkom.

Vrymans Place
Kirsty G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsty G
Gesin met tieners

Peaceful and relaxing. A jewel between mountain and sea.

The house was perfect. Clean and had everything you would want for comfortable self-catering. The hosts were amazing. Friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V
Saam met vriende

Uitstekende verblyf.

Baie dankie vir jou uitstekende gasvryheid en vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G
Enkelreisiger

Friendly, welcoming and super comfortable.

The Vrymans Place I can highly recommend. What a magical little gem with beautiful mountain views. The beautifully decorated house was clean and neat and well equipped with everything you need for a comfortable stay. I asked for early check-in and the host went out of her way to meet me at short notice. The perfect home from home. Definitely 5 stars all round.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrymans Place se terugvoer

Gerhard, thank you so much for your kind words. It will be a pleasure to welcome you back.

Vrymans Place
Vanaf R1 800
R1 800 R1 530
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 530
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 530
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Ixia-weg 4529, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA973df3e9dba522539a217b6c639e4280d97fd702e34b331af3a6b85ca3b7698028b0913a84c435c8e6b751fce6ee1608e788?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 530 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 4529 Ixia Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 13:00 -34.364016867055 18.88837126513
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem