Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vue De Villion

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hendrina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Vue De Villion
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Heloise V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend, stilte, natuur, alles wat jy nodig het om te recharge.

Baie dankie vir die fantastiese huis, so in die berge. Dit was so 'n lekker naweek gewees, en altyd daar vir bystand as 'n mens iets kort of selfs 'n klein probleempie uitsorteer. Julle plek is so netjies en aangenaam met die wonderlikste uitsig, dit is rerig 'n plek om heen te gaan as jy nou van die stad se stres wil ontslae raak. Dis die beste beste beste plek, kan nie vir meer vrae nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vue De Villion se terugvoer

Hi Heloise, baie dankie vir jou terugvoer! Dit was so lekker om julle te ontmoet. Ons sien baie uit na julle volgende besoek.

Vue De Villion
Vanaf R1 652
R1 652 R1 404
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 652
R1 652 R1 404
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 652
R1 652 R1 404
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pietersfontein Plaas 100, Deel 24, Pietersfontein, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA584275cf4ee8f58087d19f15506bbbfeed02aaadf1c879fddedd759be5b003cddf34119f263c53ffcc7321eb5bff7f423ad9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 652 nouVanaf R1 404 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Pietersfontein Farm 100, Portion 24 Pietersfontein 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.661554884464 19.983875465393
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem