Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vula Moya

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penzance-laan 408, Ivy Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Vula Moya is ’n ruim selfsorg-vakansiehuis vir ’n gesin van 5 in Leisure Bay, Ivy Beach, Port Edward.

Hierdie huis is op die eerste verdieping. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1,5 badkamer, ’n kombuis en ’n sitarea. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n kinderbed. Daar is ook 2 slaapbanke vir 2 kinders in die sitarea. Die badkamer het ’n stort en toilet. Linne word voorsien. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met ’n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het ’n TV met volle DStv-kanale. Dit lei na ’n balkon met braaigeriewe.

Vula Moya is met opgaarwatertenks en 'n gasgeiser toegerus.

Die huis het ’n alarmstelsel en daar is parkeerplek in die motorhuis vir een voertuig en waentjie. Daar is ook 'n swembad en lapa.

Daar is vrylopende wild. Vula Moya is 800 m vanaf die strand vir swem, visvang en waterplankry. Aktiwiteite in die area sluit gholfspeel, bergfietsry, stap en voetslaan in.

Slaapplek

’n Bespreking by Vula Moya sluit in:

Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Vula Moya
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 2

Ligging

  • Penzance-laan 408, Ivy Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Vula Moya het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penzance-laan 408, Ivy Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbcceb1fef6bc38866d2a44e774212bf5a6b5f1863b675b70f5942f30a8b3580a3a0c90bedc0f4a59617a6ec4dff47a949092?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 408 Penzance Avenue Ivy Beach 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.024444248818 30.237935041004
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem