Waggies
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Arina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jare op LekkeSlaap 1
Opsomming van Resensie
Benedene B - Apr 2024
Algehele gradering
Herinneringe wat 'n leeftyd sal hou.
Waggies se terugvoer
Benedene, bly julle het dit geniet in die slegte weer. Baie dankie vir die resensie.
Elize W - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekkerste naweek ooit!
Waggies se terugvoer
Goeiedag Elize
Baie dankie vir jou review. Bly julle het dit geniet en lekker gekuier.
Groete
Daniëlle T - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker vakansieverblyf vir 'n groep!
Lees meerKevin A - Des 2023
Algehele gradering
We had an awesome stay at Waggies, the place is very spacious and comfortable.
Waggies se terugvoer
Thanks, Kevin.
Glad you enjoyed your stay.
Warm greetings,
Arina
Brian L - Nov 2023
Algehele gradering
Revived and revitalised.
Waggies se terugvoer
Middag Rhoda en Familie
Baie dankie vir die resensie. Baie bly julle het dit geniet en lekker gekuier.
Waggies groete Arina
Frank L - Apr 2023
Algehele gradering
Was 'n wonderlike kuier en huis is baie goed toegerus en in 'n rustige area en huis is goed uitgelê. Ons gesin het dit baie geniet en sal weer gaan.
Waggies se terugvoer
Midfag Frank
Baie dankie vir die review op Lekkerslaap.
Bly julle het dit geniet en lekker gekuier.
Waggies groete
Arina
Marina B - Apr 2023
Algehele gradering
Kuier was heerlik, sal vir seker weer kom kuier.
Waggies se terugvoer
Middag Marina
Baie dankie vir die resensie.
Bly julle het lekker gekuier.
I.v.m. opwasmiddel, toilet papier en swartsakke. Die huis is selfsorg ek sit 1 swartsak in die drom, 1 rol toilet papier in elke badkamer en 'n klein botteltjie opwasmiddel, skottelgoedwas tablet en die opwaslappies word voorsien.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lynnstraat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom