Walker Inn
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Nell-marie R - Mrt 2024
Algehele gradering
Wegbreek.
Elsie O - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige paar dae daar deur gebring ten spyte van die erge hitte!
Hanno K - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld, goeie ligging en gemaklik. M.
Francois P - Okt 2023
Algehele gradering
Absolutely the best value for money and convenience.
Maryna F - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
André E - Aug 2023
Algehele gradering
Ligging baie sentraal.
Bruna V - Aug 2023
Algehele gradering
The place is nice and clean. It was a bit small for us because we were on transit with lots of bags!
Elchenette S - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly vir een aand! Als was voldoende.
Joey L - Jul 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam, netjies en gemaklik. Sal Walker Inn weer gebruik.
Walker Inn se terugvoer
Baie dankie Joey.
Ek het dadelik 'n ekstra kombers in die kas aangebring, asook 'n gas verwarmer vir die kamer aangekoop.
Ek sien uit om julle gou weer te ontvang.
Groete,
Christine
Aneen F - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Rizel D - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker privaat en stil.
Walker Inn se terugvoer
Baie dankie - Jy was 'n model-gas.
Dankie ook vir jou terugvoer i.v.m. die stort.
Anelia N - Nov 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Walker Inn se terugvoer
Hallo, ek het die badkamerlig vervang. Die loadshedding-backup-gloeilamp daarin het lyk my nie lank gehou nie. Dis 'n jammer jy het my nie direk daarvan gesê nie, ek kon dit sommer dadelik vir jou vervang het. Groete,
Christine
Quinton M - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en veilig. Alles wat jy nodig het vir 'n kort periode.
Walker Inn se terugvoer
Hallo, ek het die badkamerlig vervang. Die load shedding-backup-gloeilamp daarin het lyk my, nie lank gehou nie. Dis 'n jammer jy het my nie direk daarvan gesê nie. Ek kon dit sommer dadelik vir jou vervang het. Groete,
Christine
Elsa B - Okt 2022
Algehele gradering
Veilig, rustig en netjies.
Walker Inn se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde Elsa. Jy is enige tyd welkom terug.
Groete,
Christine
Bianca B - Sep 2022
Algehele gradering
Baie oulike plekkie en vriendelike diens.
Walker Inn se terugvoer
Hallo Bianca, dankie vir die mooi woorde. Jou pa is altyd welkom hier.
Groete,
Christine
Lidia P - Sep 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Walker Inn se terugvoer
Baie dankie.
Sterkte vir julle herstel proses, kom slaap gerus oor as julle weer die dokter kom besoek.
Groete, Christine.
Marda V - Apr 2022
Algehele gradering
Het slegs 1 aand oornag en het heerlik geslaap en veilig gevoel.
Rina S - Mrt 2022
Algehele gradering
Veilig en sentraal geleë.
Reta L - Jan 2022
Algehele gradering
Gasvrou was vriendelik en behulpsaam.
T G - Jan 2022
Algehele gradering
It was a very comfortable affordable place.
Rene L - Jan 2022
Algehele gradering
Pleasant atmosphere, comfortable and clean.
Walker Inn se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Jy is meer as welkom vir 'n volgende verblyf.
Groete,
Christine
Marina V - Okt 2021
Algehele gradering
So so.
Walker Inn se terugvoer
Dankie vir die resensie Marina.
Ek stel dadelik die papbakkies en glasbakke vir kosvoorbereiding reg.
Ek is ook jammer die honde en ander gaste het jou gepla.
Vriendelike groete,
Christine
Chané K - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en rustige verblyf.
Walker Inn se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie resensie Chané.
Jy is baie welkom vir 'n volgende verblyf.
Groete,
Christine
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Snowy Walker-straat 426a, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng