Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wallace 9

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blandstraat 17, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Wallace 9 bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n eenheid met 3 slaapkamers in Mosselbaai. Dit is naby verskeie restaurante en strande.

Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die oopplan-leefarea het 'n sitkamer met 'n TV met volledige DStv en 'n eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, oond en stoof, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser.

Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het storte en baddens.

Gaste het toegang tot braaigeriewe. Rook is verbode in die eenheid en ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Mosselbaai is halfpad tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth), in die hartjie van die Tuinroete, geleë. Dit is die ideale plek om te stop vir besoekers aan die Wes-Kaap en Oos-Kaap. Mosselbaai is 'n belangrike toeriste-bestemming wat bekend is vir sy poskantoor wat soos 'n stewel gevorm is, die Garden Route Casino en goue strande van 60 km. Daar is besienswaardighede soos Cape St Blaize Vuurtoring, Mosselbaai Gholfklub, Ochre Barn, The Old Joinery, die Oorloggedenkteken, Zorgfontein Wildsplaas en Botlierskop Privaat Wildreservaat. Mosselbaai het verskeie doendinge wat die bloed vinniger sal laat pomp, soos haaihokduik, skeepswrakduik, motorbootvaarte, gemeenskapstoere, rekspring en vryval.

Slaapplek

’n Bespreking by Wallace 9 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Wallace 9
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Point Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 152

Jaar gelys 8

Ligging

  • Blandstraat 17, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wallace 9 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blandstraat 17, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21fbe0bb8141353c933fe58e3acb54b029d9cbbd1566723d4dfaef23255f57aa82ee104f154b24763aa5f76db0730af8ebb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 17 Bland Street Mossel Bay 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.1816266 22.1561713
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem