Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walter Levy 9

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Feb 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walter Levy-straat 9, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Walter Levy 9 bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Panorama, Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n sakereis of vir 'n paartjie wat die Moederstad wil verken.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n hoekbad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien, strykyster en strykplank vir gaste om te gerbuik. Die kombuis lei na die knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook sonkrag om beurtkrag te verhoed.

Daar is 'n tuin en veilige parkeerplek. Die verblyf is naby Panorama Medi Clinic, winkelsentrums en die hoofpad.

Slaapplek

’n Bespreking by Walter Levy 9 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Walter Levy 9
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 5

Ligging

  • Walter Levy-straat 9, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Walter Levy 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walter Levy-straat 9, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA025dcc4449e8201cb7be2d73d67f310ffd94c25fb6db18f939aa5c48695e56d323bc9a132a6f51a19d5a6f27d84d7babcd28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 9 Walter Levy Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8828047 18.5725974
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem