Wapadrand Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wapadrand-pad 859, Wapadrand, Pretoria, 0081, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wapadrand Cottage bied 'n knus selfsorg-toevlugsoord in 'n rustige area in die Wapadrand Security Village in Pretoria-Oos. Dit is net 3 km vanaf Die Wilgers Hospitaal en 2 km vanaf Diep in Die Berg. Die kothuis is ook na aan gewilde winkelsentrums, restaurante en maklik bereikbaar vanaf die snelweg.
Die smaakvolle tuinkothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kothuis het 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi is beskikbaar.
Die buitestoep het 'n tafel en 2 stoele en is 'n lekker rustige plekkie om te ontspan. Veilige, toesluit-onderdakparkeerplek is ook beskikbaar.
Wapadrand Cottage is naby die N1 en N4, en die grootste bekende winkelsentrums met supermarkte, banke, restaurante en fliekteaters.
Slaapplek
’n Bespreking by Wapadrand Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Wapadrand-pad 859, Wapadrand, Pretoria, 0081, Gauteng
Sien meer verblyf in Wapadrand Pretoria-Oos Wapadrand Security Village Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wapadrand-pad 859, Wapadrand, Pretoria, 0081, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom