Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Warburg Orchard Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waarburgh Plaas, Waarburgh, Muldersvlei, 7607, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Warburg Orchard Cottage is die ideale wegbreek vir enkelreisigers of paartjies en is op 'n rustige plaas in Muldersvlei geleë.

Dié bekoorlike selfsorgkothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg met 'n gemaklike koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskassie, broodrooster, mikrogolfoond, tweeplaatstoof met 'n oondjie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n klein etenstafel en 'n lieflike stoep.

Warburg Orchard Cottage is perfek vir gaste wat die gewoel van die stadslewe wil ontsnap en in 'n rustige omgewing wil bly. Dit is naby winkels, restaurante en bekende wynplase.

Slaapplek

’n Bespreking by Warburg Orchard Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Waarburgh Plaas, Waarburgh, Muldersvlei, 7607, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waarburgh Plaas, Waarburgh, Muldersvlei, 7607, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa90eb3d8ff567e8eb7b90066b64dbabdebbbc7e35f1fa5a9ca6dfd9d63072cb6f9fa413bf4c00f9691d73d8a5dced0aa49f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) Warburg Farm Waarburgh 7607 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.812037862071 18.760800952662
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem