Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Warwick Mansions

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Warwick Mansions
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Monya E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monya E
Saam met vriende

Pragtig en modern en sentraal.

Geen hysbak en baie trappe wat jy moet gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa B
Gesin met tieners

Baie mooi, netjies en veilig.

Ligging goed, naby als, maar dis baie raserig en besig. Jong mense in woonstel bo ons het vreeslik geraas tot laataand en dan weer 04h00 in oggend ingekom van kuierplek af, deure geslaan ens. Die woonstel self is pragtig, baie netjies en die werkers en sekuriteit was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanel K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel K
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly, en loopafstand van die Waterfront ens. af. Alles wat mens benodig is naby geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anine H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anine H
Gesin met klein kinders

Woonstel is gerieflik geleë en veilig. Ons het baie lekker gebly. Sal definitief aanbeveel.

Gerieflike akkommodasie. Personeel baie behulpsaam. Sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislik.

Alles is daar wat mens nodig het. Binne loopafstand van baie plekke. Almal was baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claire S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Claire S
Gesin met tieners

Very comfortable. Location is fantastic.

Lock on main door (unit 10) difficult to open/close. One key didn't work at all. Plastic cutlery needs upgrading. Feel for the amount of money paying could do with proper cutlery. Missing table mats/coasters. Otherwise, location is ideal. Close to shops/sea, etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian S
Gesin met tieners

On the whole fantastic, will definitely stay again, just two minor problems.

The matress in the main bed room felt very soft to me. The cutlery (plastic coloured) is really cheap and flimsy. Rest was perfect and will not prevent me coming again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia J

Wonderlike ligging met 'n uitsig.

Ons het baie lekker gebly. Dis netjies en skoon, baie modern en het alles wat jy nodig het. Ek sal nie weer met my klein kindertjies gan nie, hulle raas en hardloop en wil speel. Hulle is nie 'n woonstel gewoond nie. Ek was bang hulle pla iemand, maar met kinders ouer as 9 is dit perfek. Baie veilige area, my tieners het heel naweek op hul eie rond beweeg. Maar dis absoluut die moeite werd om daar te gan bly. Ek gaan beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine V
Gesin met tieners

Netjies, veilig en perfek geleë.

Ons het baie lekker gebly, regtig tuis gevoel. Ons het te alle tye veilig gevoel. Dit ideal vir gesinne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunette D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sunette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warwick is die perfekte ligging vir naby die waterfront.

Verblyf was netjies, maar beskik oor geen braaigeriewe soos geadverteer is nie asook slegs sekere DStv-kanale.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmarelda A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarelda A
Gesin met tieners

Our stay was amazing!

The place was clean, neat and tidy and just beautiful. It certainly matched the pics and more. Everything was effortless and my kids were so happy. I have recommended this place to family and friends already and I hope to spend another holiday there soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina K
Gesin met klein kinders

Pragtige plek en goeie ligging.

Baie sentraal, naby aan V&A.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes Andries G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes Andries G
Saam met vriende

Gerief.

Alles wat jy nodig het. Goeie ligging en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 21, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ICf758CETAKNfRFrUgRVyfQc2AlZB1K2yI6TmmKeHMr6uWbL8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 21 Main Road Green Point 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.910526220843 18.414258062839
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem