Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront 22

Selfsorg
Waterfront 22
Vanaf R1 300
R1 300 R867
per eenheid
Beskrywing

Dié eenslaapkamerwoonstel is teen die strand geleë en beskik oor 'n dubbelbed in die sitkamer-area en 'n enkelbed in die slaapkamer. Daar is 'n pragtige uitsig van die balkon af en gaste kan lekker braai by die gemeenskaplike swembad.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 word gehef en moet voor aankoms betaal word.
'n Fooi van R10 sal per nag gehef word en aan die Urban Improvement Project geskenk word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 300
R1 300 R867
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Umdlotistrand, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c734527773aeabf4c1661938af40bc548d61f2212273854f5c2bba040bb8c096192f27f41f8da84cb395831c930c7ca78aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R867 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 Beach Road Umdloti Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.678338428529 31.113639474206
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem