Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront Guesthouse

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Waterfront Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Peet M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet M
Besigheidsreis

Baie lekker gebly. Sal weer besoek.

Baie lekker gebly. Plek ten volle toegerus. Alles perfek. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unfortunately the weather was not what we ordered.

The Cape of Storms decided to join us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect stay.

Very clean, relaxing, and a full house of everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clare M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clare M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent position.

Beautiful views and great location.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende ligging.

Pragtige uitsigte en 'n goeie ligging.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alan K

Large home suitable for entertaining plenty of guests.

Pet friendly waterside home in the centre of Port Owen.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Groot huis geskik vir die vermaak van baie gaste.

Troeteldiervriendelike-huis teen die water in die middel van Port Owen.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterfront Guesthouse se terugvoer

Thank you. I hope your stay was lovely!

Waterfront Guesthouse
Kobus B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B
Gesin met klein kinders

Alles wat ons wou hê!

Ons het heerlik gekuier by Waterfront Guesthouse! Vasmaak plek vir ons boot voor die huis is vir ons 'n groot bonus. Ons sal weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterfront Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Ek is so bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Waterfront Guesthouse
Janice L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice L

Heavenly! Just pack food and clothes. You don't have to and won't want to leave the house. Rest comfortably with so much more.

It was our second visit to this luxuriously comfortable house in Port Owen. This time Helena's friendly smile greeted us. With the risk of sounding like a paid advert, there is no other way to describe our stay. The immaculate facilities cater for anything from the kitchen to the braai to the bedroom. We needed nothing extra. Not a braai tong nor a sherry glass. Hand wash at every basin, towel bathrobes and chocolates, to mention a few, make you feel welcome and at home. Evening sun downers in the air conditioned braai room, morning jogs next to the Berg River, staring at yachts gently bobbing at their moorings a few meters away, all the while uploading our hundreds of photographic attempts at capturing the tranquil scenery using the free and fast WiFi internet connection. Just when we thought it could not get any better, we found an excellent restaurant less than a 100 m walk away, with the same view, the same elegance and with fantastic food, wine and friendly staff, at affordable prices, to boot. Spoiling oneself like that felt almost sinful. The only way we could get ourselves to leave was to vow to come back again. And again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hemels! Pak net kos en klere. Jy sal nie wil of hoef die huis te verlaat nie. Rus gemaklik met soveel meer.

Dit was ons tweede kuier by dié luukse en gerieflike huis in Port Owen. Hierdie keer het Helena se vriendelike glimlag ons gegroet. Met die risiko om soos 'n betaalde advertensie te klink, is daar geen ander manier om ons kuier te beskryf nie. Die onberispelike geriewe sorg vir alles vanaf die kombuis tot die braai tot die slaapkamer. Ons het niks ekstra nodig gehad nie. Nie 'n braaitang of 'n Sherryglas nie. Handewasseep by elke wasbak, badmantel en sjokolade, om net 'n paar goed te noem, maak jou welkom en tuis voel. Skemerkelkies en die braaikamer met lugversorging, oggend drawwe langs die Bergrivier, staar na die bote terwyl hulle op en af beweeg net 'n paar meter ver, alles terwyl ons die rustige oomblik probeer afneem en oplaai met die vinnige en gratis WiFi. Net toe ons gedink het dit kan nie beter raak nie, het ons fantastiese restaurante net 'n 100 m se stap ver gevind, met dieselfde uitsig, dieselfde elegansie en fantastiese kos, wyn en vriendelike personeel teen billike pryse. Om onsself so te bederf het amper sondig gevoel. Die enigste manier wat ons, onsself kon kry om te gaan, was om te belowe ons kom weer terug. En weer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterfront Guesthouse se terugvoer

Thank you from the bottom of our hearts for this review. God Bless, Helena

Waterfront Guesthouse
Wessel D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ligging. Eienaars het regtig aan alles gedink. Ek beveel Waterfron Guesthouse sterk aan!

Waterfront Guesthouse is luuks met elke denkbare gerief. Goeie waarde vir geld vir 2 persone, maar raak egter bietjie duur om die hele gesin te bring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterfront Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou fantastiese resensie. Tariewe is onderhandelbaar. Sien daarna uit om julle hele gesin te ontvang.

Waterfront Guesthouse
Hendrik B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Oorvloed van alles wat nodig mag wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterfront Guesthouse se terugvoer

Baie Dankie julle!

Waterfront Guesthouse
Elsa S - Jan 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luxury comfort with excellent location!

Location - excellent! Could not ask for a better location, this is the West Coastâ??s French Rivera. Waterfront Guest House can highly be recommended, with a view to die for and luxury comfort we could not ask for anything more. Please do yourself a favour and visit Waterfront Guest House for 5 star accommodation that would not disappoint.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R9 200
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R9 200
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R9 200
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 07:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: Helenalaan 35, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8424870756a27d3b1ed76e7d11f5922952b55bca391cc585264e73e0d8b98b0c40a69386c5e150c36c2fa2ea0ce46d4b6b5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 200 per nag, vir 10 mense 10 5 1 5 35 Helena Avenue Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 07:00-17:00 17:00 -32.783611111111 18.149277777778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem