Waterfront Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lizel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 98
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Amanda D - Mei 2024
Algehele gradering
Was baie lekker.
Waterfront Guest House se terugvoer
Goeie dag Amanda
Baie dankie vir die terugvoering, ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Lizel
Nakkie P - Mei 2024
Algehele gradering
Die foto's van die kamers is 'n akkurate voorstelling, maar daar is geen uitsig.
Lees meerWaterfront Guest House se terugvoer
Goeie dag Nakkie P.
Baie dankie vir die bostaande terugvoering in verband met julle verblyf en ondervinding by ons. Ons sal die bostaande in ag neem en verbeter waar ons kan, baie dankie vir die voorstelle. Ons hoop om u weer te sien.
Vriendelike groete,
Lizel
Adrie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlik!
Waterfront Guest House se terugvoer
Goeie dag Adrie P
Baie baie dankie, ons waardeer die terugvoering opreg! Vasthi sien uit om julle weer te verwelkom by Waterfront.
Vriendelike groete
Lizel
Dirk E - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome location with views in modern, very clean place.
Waterfront Guest House se terugvoer
Good day Dirk,
Thank you for the feedback, we appreciate it.
Kind regards,
Lizel
Otilia B - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Waterfront Guest House se terugvoer
Goeie dag Otilia B
Baie dankie, ons waardeer die 5 uit 5.
Vriendelike groete
Lizel
Dave R - Jan 2024
Algehele gradering
A great overnight stop with an excellent breakfast.
Waterfront Guest House se terugvoer
Good day Dave,
Thank you for your review. We are pleased to hear that you enjoyed your time with us.
Kind regards,
Lizel
Ronel K - Jan 2024
Algehele gradering
Baie mooi uitsig op die dam. Luukse kwaliteit verblyf.
Waterfront Guest House se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons is baie bly om te hoor julle het die tyd by ons baie geniet.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom by ons.
Vriendelike groete
Lizel
Larisse B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Waterfront Guest House se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons is baie bly om te hoor julle het die tyd by ons geniet.
Vriendelike groete
Lizel
Stefan K - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik. Het die area baie geniet.
Waterfront Guest House se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Vriendelike groete,
Lizel
Crystal H - Des 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Waterfront Guest House se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons is baie bly om te hoor julle het die tyd by ons baie geniet.
Ongelukkig is daardie die enigste kamer met aparte badkamer en beddens kan ook nie skei nie, maar al ons eenhede aan die agterkant se beddens kan gedeel word en het ook 'en-suite' badkamers.
Ons hoop om u weer in die toekoms by ons te verwelkom.
Vriendelike groete
Lizel
Elsa W - Des 2023
Algehele gradering
Vir mense in rolstoele, gebruik van die fasiliteit.
Waterfront Guest House se terugvoer
Goeie dag Elsa
Baie dankie - ons is so bly ons kon julle akkomodeer en dat julle tyd by ons lekker was.
Vriendelike groete
Lizel
Jackie P - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon moderne kamers. Baie mooi uitsig. Best breakfast ever.
Amelia S - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik, veilig.
Waterfront Guest House se terugvoer
Goeie dag Amelia S
Ek hoop dit gaan goed. Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal verseker ondersoek instel en jou direk kontak in verband met die bostaande.
Vriendelike groete, Lizel
Nandipha M - Nov 2023
Algehele gradering
Lovely.
Waterfront Guest House se terugvoer
Good day Nandipha M,
Thank you for taking the time to write a review. We hope that we will see you again soon.
Kind regards,
Lizel
Helene D - Nov 2023
Algehele gradering
Hierdie hotel is prentjiemooi en is prentjiemooi. Interior gewys.
Riandé V - Okt 2023
Algehele gradering
Uiters onpersoonlik.
Waterfront Guest House se terugvoer
Goeie dag Riande
Baie dankie vir die terugvoering in verband met julle verblyf. Ons vra onverskoning dat van die ander gaste `n steurnis was vir julle, ons probeer ons bes om hierdie situasies altyd vooraf te probeer vermy. Kamers is uitgelê in gastehuis formaat -daar is dus ongelukkig areas wat deur kamers gedeel word bv. stoep, sitkamer en swembad.
Ons hoop om julle weer te verwelkom in die toekoms.
Vriendelike groete
Lizel
Hans Joerg D - Sep 2023
Algehele gradering
Absolutely wonderful.
Madeleine C - Sep 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasies!
Leon V - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Johan H - Mei 2023
Algehele gradering
Modern, goeie ligging.
Amelia J - Apr 2023
Algehele gradering
Beste, vriendelikste diens.
Heinrich S - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtig.
Waterfront Guest House se terugvoer
Goeiedag Heinrich
Baie dankie vir die mooi resensie.
Vriendelike groete
Lizel
Hannelie V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf.
David B - Jan 2023
Algehele gradering
Very pleasant facilities and good views from the lounge, veranda and pool area. Communal kitchen is excellent.
Elzanne B - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Christopher S - Des 2022
Algehele gradering
Absolutely loved it!
Inge C - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plek met mooiste uitsig.
Michael D - Des 2022
Algehele gradering
Lovely.
Doreen N - Des 2022
Algehele gradering
Asemrowende bederf.
Peter E - Des 2022
Algehele gradering
Ideale oorslaap!
Liezel L - Okt 2022
Algehele gradering
Mal oor die gastehuis en sal enige tyd weer gaan.
Thys D - Okt 2022
Algehele gradering
Alles bo verwagting. Krag- en waterprobleem buite hulle beheer.
Jaco R - Sep 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Waterfront Guest House se terugvoer
Goeiedag Jaco
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoering te gee.
In verband met die kragopwekker, ons het reeds `n groot een bestel om voorsiening te maak vir wanneer die krag af is. Ons hoop om hom vinning te ontvang en installeer sodat ons krag teen alle tye kan voorsien. Ons het ook seker gemaak dat kombuis se toerusting aangepas word met gas sodat ons van daar af ook teen alle tye gedek is.
Ons hoop om u weer te sien in die toekoms.
Baie dankie.
Thea D - Sep 2022
Algehele gradering
Baie mooi, rustig.
Chris K - Apr 2022
Algehele gradering
Perfect location, excellent friendly host, all brilliant.
Morne B - Apr 2022
Algehele gradering
Te kort, maar baie lekker.
Waterfront Guest House se terugvoer
Dankie. Bly jul het dit by ons Geniet. Groete
Martin B - Apr 2022
Algehele gradering
Excellent.
Isabel N - Feb 2022
Algehele gradering
Pure bederf.
Leigh-anne W - Jan 2022
Algehele gradering
Our stay was great. The food was delicious and owners so friendly. Will definitely be back.
Eline B - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig, baie mooi uitsig oor die dam.
Francois S - Jul 2021
Algehele gradering
Magic, wat 'n nice plek en Hetta is 'n ster.
Donald T - Mei 2021
Algehele gradering
Excellent stayover and highly recommended. Beautifully maintained premises. Welcoming and friendly host.
Chris P - Mrt 2021
Algehele gradering
Een nag oorgeslaap en dit was baie lekker. Sal beslis weer kom vir langer.
Pieter F - Mrt 2021
Algehele gradering
Alles só perfek!
Daniel B - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Shirley E - Feb 2021
Algehele gradering
Gasvrou was briljant!
Tertia V - Jan 2021
Algehele gradering
'n Baie aangename, netjiese oornagplek met uitstekende diens!
Willem O - Des 2020
Algehele gradering
Fantastiese plek, het al daar gebly en sal altyd moeite doen om weer daar te bly wanneer ek in die omgewing is.
Dewetia C - Des 2020
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Cobus B - Okt 2020
Algehele gradering
Uitstekende diens en rustige atmosfeer
Mias S - Okt 2020
Algehele gradering
Uitstekend, pragtig ,bo verwagting
Anthonie B - Okt 2020
Algehele gradering
Buitengewoon heerlik.
Liza H - Sep 2020
Algehele gradering
Puik akkommodasie. Ons kon nie vir beter gevra het vir ons laaste aand nie. Gasvryheid eerste klas!
Johann C - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties! Dankie vir alles Hetta.
Willem D - Aug 2020
Algehele gradering
'n Uitstekende gastehuis.
Lees meerJeremia S - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekende skoon en netjiese groot verblyf.
Cor V - Feb 2020
Algehele gradering
Net een aand daar maar sal beslis weer teruggaan.
Dawie F - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker en rustige atmosfeer in luukse fasiliteite met n puik gasvrou.
Charl B - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasties gewees!
Waterfront Guest House se terugvoer
Hallo Charl,
Ek is baie bly julle het dit geniet by ons. Ek is bly julle is veilig tuis.
Antoinette L - Des 2019
Algehele gradering
Stunning views, outstanding host, great facilities, we loved the pool and breakfast too.
Waterfront Guest House se terugvoer
Thx. Antonette. Was good to see you guys again.
All the best for. 2020
Kindest regards
Lana S - Des 2019
Algehele gradering
Dit word aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige wegbreekkans benodig.
Waterfront Guest House se terugvoer
Hi Lana,
Baie dankie en Bly jul het jul weg breek geniet.
Hoop ons sien mekaar weee in die toe Koms
Voorspoed vir 2020.
Bea B - Nov 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf in 'n beeldskone area.
Jacqueline K - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige ligging.
Waterfront Guest House se terugvoer
Hello Jacqueline,
Glad you enjoyed your stay with us.
Always nice to meet new people.
Regards
Elmarie K - Jun 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf, mooiste ligging, fantastiese gasvrou
Waterfront Guest House se terugvoer
Hi Elmarie,
Hoop dit gaan goed.
Liewers laat as nooit.
Baie bly julle het jul tyd by ons geniet.
Voorspoed vir. 2020.
Groete
Alice O - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderlik!
Lees meerWaterfront Guest House se terugvoer
Alice,
I am always happy to hear reviews like this.
Regards.
Anriette P - Feb 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Lizette V - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlik, mooi, skoon, wonderlike gasvrou, pragtige uitsig.
Waterfront Guest House se terugvoer
Lisette,
Baie Dankie vir goeie review.
Ons probeer hard om perder te wees.
Groete.
John K - Jan 2019
Algehele gradering
Wat 'n fees.
Waterfront Guest House se terugvoer
Thanx, John
Glad you guys enjoyed your stay with us.
Regards.
Louise L - Des 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Karen P - Sep 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Fanie D - Sep 2018
Algehele gradering
Absoluut "next level" kwaliteit!
Deon F - Sep 2018
Algehele gradering
Baie aangename, vriendelike en vyfster gasvryheid en verblyf.
Waterfront Guest House se terugvoer
Deon,
Baie dankie bly jul het dit geniet. Sien uit na jul volgende kuier.
Groete
Elrika V - Aug 2018
Algehele gradering
Onverbeterlike verblyf.
Linda B - Feb 2018
Algehele gradering
Everything was fantastic, will definitely be back.
Sandra V - Feb 2018
Algehele gradering
Baie netjiese plek met wonderlike mense wat mens laat tuis voel.
Pierre K - Jan 2018
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Minnette L - Des 2017
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Waterfront Guest House se terugvoer
Beste Minnette,
Baie dankie vir die terugvoer, ek is baie bly dat julle jul tyd hier by ons geniet het. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Voorspoed vir die nuwe jaar!
Groete,
Waterfront Guest House
Fransie R - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Waterfront Guest House se terugvoer
Dankie Fransie. Baie dankie en bly julle het dit hier geniet. Hoop ons sien julle weer eendag in die toekms. Groete en Voorspoedige Nuwe jaar vir julle.
Annelie W - Sep 2017
Algehele gradering
Netjiese en ruim gastehuis met pragtige uitsig!
Alida V - Sep 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Hanneri C - Jul 2017
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Ria C - Jun 2017
Algehele gradering
Luuks. Hetta maak fantastiese kos. Die gasvryheid is uitmuntend!
Lees meerWaterfront Guest House se terugvoer
Hello julle
Ek is baie bly julle het dit geniet en was tevrede met julle verblyf by die gastehuis.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete
Ruaan K - Apr 2017
Algehele gradering
Wow! Ongelooflik!
Dale L - Apr 2017
Algehele gradering
Luuks en gasvry.
Karina H - Apr 2017
Algehele gradering
Rustige wegbreek by die dam.
Abri K - Feb 2017
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs, puik akkommodasie en heerlike etes.
Heinz Z - Jan 2017
Algehele gradering
Uitstekend en verfrissend.
Lees meerFrancois F - Jan 2017
Algehele gradering
Excellent facilities, food and hospitality in lovely setting.
Lees meerSusan B - Des 2016
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Deon S - Nov 2016
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie en kos. Gasvrou is 'n gasvrou 1000.
Johan D - Sep 2016
Algehele gradering
Heerlik, fantasties!
Waterfront Guest House se terugvoer
Baie Dankie
Sien uit na julle volgende kuier.
Vriendelik groete,
Hetta
Geurt V - Mei 2016
Algehele gradering
Baie aangename gasvrou, uitstekende akkommodasie en heerlike kos wat keurig bedien is ─ absoluut tops!
Bea B - Mei 2016
Algehele gradering
Wonderlike ervaring gewees!
Waterfront Guest House se terugvoer
Dankie Ettiene waardeer dit bly julle het dit hier geniet by ons. Groete
Chris F - Apr 2016
Algehele gradering
Kwaliteit verblyf en die gasvrou gaan uit haar pad om 'n mens tuis te laat voel.
Pierre D - Mrt 2016
Algehele gradering
Uit die boonste rakke!
Johan S - Feb 2016
Algehele gradering
5 Star accommodation and treatment.
Waterfront Guest House se terugvoer
Hello aan die Strydoms,
Dit was net een groot plesier om julle te bederf. Nogmaals dankie dat julle ons Waterfront Gastehuis gekies het om oor te slaap.
Hoop die res van die reis was ook genotvol en sonder tee spoed. Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
groete,
Hetta
Engela K - Des 2015
Algehele gradering
Het voldoen aan al ons verwagtinge.
Petrus V - Okt 2015
Algehele gradering
Vyfster-behandeling in die volle sin van die woord.
Waterfront Guest House se terugvoer
Hello Piet en Sussa,
Baie dankie vir die terugvoering dit is goed om nou en dan sulke boodskappe te ontvang dan weet ons die harde werk en alles maak dit die moeite werd. Ons is so bly julle was tevrede en het alles geniet hier by ons Waterfront gastehuis op Vanderkloofdam.
Nogmaals dankie en hoop ons sal julle weer sien in die toekoms wie weet.
Groete,
Hetta
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Waterfront Guest House, Kalossiestraat 215, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap