+140

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 230 and 236 Bourke Street, Muckleneuk, Pretoria, 2000, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk is ideaal vir hospitaalbesoekers en sakereisigers aangesien die gastehuis direk oorkant ZA-hospitaal in die historiese Muckleneuk-woonbuurt met boomryke strate met ikoniese Jakaranda-blomme geleë is.

Die verblyf beskik oor 14 en suite-gastekamers, elk met 'n privaat ingang en selfsorggeriewe. Die meeste kamers het ook privaat buitesitareas. Elke kamer het skoon, wit linne en donsduvets. Die meeste kamers vang Muckleneuk se erfenis vas en het hoë plafonne en houtvloere wat tot die tydlose atmosfeer bydra.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Ontbyt kan op versoek bedien word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 202 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Etienne R
Saam met lewensmaat
5.0
Moeitevry - Gemaklike verblyf. Gemaklik en gerieflik, perfek geleë vir besoeke aan Suid-Afrikaanse Hospitaal.
Nov 2025
Fred H
Saam met lewensmaat
5.0
Uit die boonste rakke. Uitmuntende plek en hoogs aanbeveelbaar.
Nov 2025
Heleen V
Saam met lewensmaat
5.0
Die gastehuis, personeel is vriendelik, die kamer was netjies en veilig. Baie lekker gebly, skoon, netjies en veilig.
Nov 2025
Duncan P
Saam met lewensmaat
5.0
Absolute hidden gem, conveniently situated close to Zah. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Herman T
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gerus. Akkommodasie was skoon en netjies en parkering veilig. Dit is in 'n veilige deel van die stad.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 365

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 230 and 236 Bourke Street, Muckleneuk, Pretoria, 2000, Gauteng
  • Gaste dink Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 230 and 236 Bourke Street, Muckleneuk, Pretoria, 2000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9351608ddd381ba7a159b0eb77bd15486cd640b335ca68a0b4ae3e695b48f5a72066e1a018da11303e91f6cd77d6552ea74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 202 5 1 5 230 and 236 Bourke Street Muckleneuk 2000 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.761165229559 28.206847608089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang