LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Waterhouse Guest Lodge Waterkloof | LekkeSlaap
+130

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof

33 resensies
Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vanaf 12 Jan 2021 tot 28 Feb 2021.

  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lawleystraat 202, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 R810 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof is in Pretoria, en word deur pragtige huise en ambassades in Lawleystraat omring. Dit is naby die Brooklyn Mall en bied maklike toegang tot die N1.

Verblyf is beskikbaar in 14 selfsorg-eenhede wat elk 'n privaat ingang, kombuis of kombuisie, 'n badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n privaat stoep of 'n balkon het. Linne en handdoeke word voorsien en veilige parkeerplek is beskikbaar. Al die eenhede het gratis WiFi, DStv met 'n hotelpakket en 24 uur ADT-sekuriteit.

Ons knap voortdurend ons eenhede op om dit vars en modern te hou. Aandag aan detail is oral op die perseel te sien, soos die sierfonteintjies in ons pragtige tuin.

Die gastehuis is naby Pretoria se buiteklub, gimnasiums, Little Company of Mary Hospitaal, Brooklyn MediClinic, SARS-kantore, die Uniegeboue, Unisa (Universiteit van Suid-Afrika), Tukkies (Universiteit van Pretoria), SABS Loftus Versveld en die Staatsteater.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 33 resensies vir Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Lawleystraat 202, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Waterhouse Guest Lodge Waterkloof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R900
Vanaf R810
per nag (vir 2 persone)
was R900
Vanaf R810
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lawleystraat 202, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b82bda07a40574e4ca57de2cfec85020f9747a34e0359e7906024182426a046ddd756cc636e88dd586da7210bc198361eff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R810  per nag (vir 2 persone) 33 5 1 5 202 Lawley Street Waterkloof 0181 Gauteng 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -25.78185091487 28.231430053711
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!