Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Opsomming van Resensie
Adéle D - Nov 2020
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof's terugvoer
Goeiedag Adele
Baie dankie dat julle by ons kom bly het.
Ek is baie jammer oor die laaste aand.
Ek hoop wel julle sal weer terug kom en baie dankie vir die terugvoering.
Andra B - Nov 2020
Gemiddeld
Netjies en waarde vir geld.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof's terugvoer
Goeiedag Andra
Baie dankie dat julle by ons kom bly het, ons waardeer ook die mooi terugvoering.
Hoop dat julle weer sal terug kom.
Joanitha V - Aug 2020
Gemiddeld
Ons het heerlik gebly by Waterhouse. Baie netjies en skoon en personeel hulpvaardig en vriendelik.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof's terugvoer
Baie dankie Joanitha vir die mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang.
Groete
Waterhouse Span
Ilse V - Feb 2020
Gemiddeld
It was not a pleasant experience at all.
Lees meerSam J - Des 2019
Gemiddeld
Attention to detail lacking.
Lees meerJohanna H - Des 2019
Gemiddeld
Gasvry en 'n huis weg van huis.
Frikkie P - Des 2019
Gemiddeld
Die beste.
Frikkie P - Sep 2019
Gemiddeld
Memories.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof's terugvoer
Baie dankie Frikkie vir die mooi woorde! Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Mag dit altyd 'n mooi herhinnering wees en julle terug bring.
Groete
Chantelle
Waterhouse Guest Lodge
Suzette J - Mei 2019
Gemiddeld
Rustig, veilig, mooi. Ek kon vrylik asemhaal.
Lees meerD V - Mei 2019
Gemiddeld
Onpersoonlik.
Rolien H - Mrt 2019
Gemiddeld
Het aan behoeftes voldoen.
Hanri M - Mrt 2019
Gemiddeld
Dit was rustig en baie gemaklik.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof's terugvoer
Baie dankie vir die mooi kommentaar oor ons Gastehuis Hanri.
Ons is bly jy het die verblyf geniet en hoop om jou gou wee te sien.
Carla
Julie Q - Mrt 2019
Gemiddeld
Quirky and homely accommodation in a lovely part of Waterkloof.
Mia D - Mrt 2019
Gemiddeld
Tasteful accommodation in tranquil surroundings, a feast for the eyes!
Lees meerNiekie B - Des 2018
Gemiddeld
Baie mooi vriendelike personeel, sal aanbeveel aan al my vriende.
Elize J - Des 2018
Gemiddeld
Die verblyf was uit die boonste rakke!
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof's terugvoer
Baie dankie vir die mooi kommentaar, ons waardeer dit opreg. Ons is bly julle het die verblyf geniet by ons.
Carla
Magda V - Des 2018
Gemiddeld
Eintlik terrible.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof's terugvoer
Goeiemore Johan, baie dankie vir jou kommentaar.
Ons vra onverskoning oor die ongerief.
Die prys van R 950.00 is vir die kamer alleenlik, en op die webtuiste is dit duidelik genome dat ons onbyt ekstra is.
Carla
Marelize N - Jul 2018
Gemiddeld
Fantasties!
Monique J - Jun 2018
Gemiddeld
Heerlike ligging, veilig.
Hanlie S - Apr 2018
Gemiddeld
Sal weer teruggaan. Oulike dekor en tuin.
Ursula C - Apr 2018
Gemiddeld
Nie goed nie.
Lees meerIngrid P - Mrt 2018
Gemiddeld
Die solderkamer was net vreugde!
Lees meerWaterhouse Guest Lodge Waterkloof's terugvoer
Goeie More Ingrid,
Baie dankie vir die mooi opmerkings oor ons gastehuis.
Ons is bly ons jy het die kamer genaamd "Memories" geniet en baie lekker geslaap dis waarna ons strewe om jou gelukkig te maak. In verband met onbyt is ek baie jammer oor die situasie dit was gereel vir sewe uur.
Ek het met die personeel gepraat en ons sal dit dadelik regstel en seker maak daars altyd iemand beskikbaar om te help.
Groete,
Carla
Astrid B - Des 2017
Gemiddeld
Pragtige plek, baie gerieflik, luuks.
Amelia M - Des 2017
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Jeanette L - Jul 2017
Gemiddeld
Onverbeterlik.
Estelle V - Mei 2017
Gemiddeld
Pragtig en gemaklik, 'n juweel in die stad.
Jan B - Feb 2017
Gemiddeld
Pragtige gastehuis waarin ons veilig gevoel het met behulpsame, vriendelike personeel
Richard P - Nov 2016
Gemiddeld
Fantasties, uitstekende diens.
Lees meerDié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Great, excellent service.
I think it is time that South Africans starts to flood the media with all that is still good in our county, publish positive things and say thank you and pay tribute where necessary. And now I want to say thank you to William and Grace at Waterhouse Guest Lodge in Waterkloof who found my wedding ring after I forgot it in the bathroom. These two went out of their way to get a hold of us to tell us that they'll keep it safe until we can come and get it. I respect them for doing the right thing and pay tribute to these two amazing people.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Bonita B - Mei 2016
Gemiddeld
Baie netjies en stil!
Christo W - Mrt 2016
Gemiddeld
Dit was glad nie aangenaam in ag genome die prys wat betaal word.
Lees meerMegan M - Feb 2016
Gemiddeld
Baie lekker en rustig .
Liezl B - Aug 2015
Gemiddeld
Ideale verblyf vir gesin met kinders.
Uys K - Apr 2015
Gemiddeld
What a charming, beautiful place.
- Kapasiteit: 37 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lawleystraat 202, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom