Waterkant Guest Suites
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat 106, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Waterkant Guest Suites bied selfsorgwoonstelle in De Waterkant in Kaapstad. Die eiendom is die ideale basis vir diegene wat die verskeidenheid ontspannings- en sakegeriewe in en om die middestad moet besoek.
Verblyf by Waterkant Guest Suites beskik oor 3 unieke woonstelle met slaapplek vir 2 tot 4 gaste elk. Dié woonstelle beskik oor 1 of 2 aparte slaapkamers, 'n badkamer, toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea. Elke woonstel het ook lugversorging, gratis optiese veselinternet en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die gebou het ook 'n swembad en braaigeriewe op die dak en daar is 'n pragtige uitsig op Tafelberg en oor die omgewing. Daar is ook wasgoedgeriewe en parkeerplek in die straat.
De Waterkant Guest Suites is naby restaurante en winkels, 3 km vanaf Kaapstad Stadion en 22 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Engels
- Nederlands
- Frans
- Duits
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Henk Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 1
Jaar gelys 11
Ligging
- Waterkantstraat 106, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Waterkant Guest Suites het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat 106, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom