Waterland Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Waterland Lodge is 'n lieflike gastehuis op 'n groot erf aan die oewer van die Houtbaairiver. Waterland Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike en idilliese omgewing vir sakereisigers en vakansiegangers.

Akkommodasie is in 7 losstaande kothuise in die natuurlike landskap met hoë eikebome, eekhorings en 'n ryk voëllewe beskikbaar. Elke kothuis is in die rustige tuin en het sy eie badkamer, kombuisie en stoep met braaigeriewe. Elke kothuis is privaat en het moderne geriewe en ekstra dienste vir jou gemak. Daar is 'n stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, internet en 'n plafonwaaier in elke kothuis.

Die gastehuis is geskik vir funksies en bied parkeerplek op die perseel, 'n swembad, 'n speelarea vir kinders, 'n sokkerveld, 'n sitkamer en 'n kroeg. Dis aan die hange van die Constantiaberge geleë en bied maklike toegang tot omliggende natuurroetes, plaaslike eetplekke, wynplase, Houtbaai se hawe en Kampsbaai se strande.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Wynkelder

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans

Konferensie geriewe

  •  Dataprojektor
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Waterland Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]