Langebaan Akkommodasie by Water's Edge | LekkeSlaap
+27

Water's Edge

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Water's Edge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johann B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig, baie aandag aan detail.

Ons was welkom ontvang deur ons gasvrou. Die blyplek is baie netjies en alles wat jy moontlik mag kort is daar. Rustig met die mooiste see-uitsig waarvan jy kan droom. Beslis 'n wenner.

Erika N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika N
Gesin met tieners

Lovely, but too short.

We loved staying at Water's Edge. We visited Langebaan for a family wedding and therefor we did not have much time to really just stay and relax and enjoy the lovely unit and location. Juanita is so friendly. The unit is lovely. Clean, fresh and beautifully decorated and very well equipped. Lovely beds. Lovely coffee. What a lovely en-suite bathroom. Cute doggies. There is nothing that I can fault - I only wish we could have stayed longer, but we sure hope to go back.

Jennifer V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste plek is met 'n uitstekende ligging.

'n Baie moderne en stylvolle plek met 'n uitstekende ligging langs die Langebaan-strandmeer. Het al die nodige geriewe en is 'n paar tree van die hoofstrand en restaurantstrook af.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A top notch stay in a prime spot.

A very modern and classy place with prime location on the Langebaan lagoon. Has all the necessary amenities and is a few steps away from the main beach and restaurant strip.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sue B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue B

Wonderlike akkommodasie - uitstekende smaak!

Juanita het geen steen onaangeroer gelaat as dit kom by die bestuur van 'n wonderlike vakansiehuisie nie. Uitstekende ligging. Fantastiese dekor. Net genoeg interaksie. Al die ekstra's is opreg waardeer. Ons was mal daaroor en sal beslis terug wees - dankie Juanita!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Wonderful accommodation - excellent taste!

Juanita has left no stone unturned when it comes to running a wonderful holiday let. Excellent location. Amazing decor. Just enough interaction. All the little extras were really appreciated. We loved it and will definitely be back - thanks Juanita!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Water's Edge's terugvoer

They were an absolute pleasure to host. Made themselves at home and comfortable before I arrived. Great to have guests feel so comfortable. Would welcome them back again and would recommend them to any other hosts.

Thank you for choosing Water's Edge.

Water's Edge
Christiaan M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan M
Gesin met tieners

Op die strand en loopafstand van Pearlys.

Wonderlik ontvang deur Marc en baie behulpsaam, plek was ongelooflik netjies en skoon, die plek het alles in wat mens nodig het vir kort wegbreek. Nader aan die Langebaan lagoon kan mens nie kry nie, mooiste uitsig van die boonste dek.

Water's Edge's terugvoer

Dear Christiaan and family,
You were a pleasure to host. You were great guests, friendly and great communicators. Thank you for leaving the apartment clean and tidy. I would happily recommend you to any other establishment.

Water's Edge
Jackie S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie S
Gesin met tieners

Uitsig is stunning en naby alles.

Huis is baie netjies en alles is beskikbaar. Stapafstand van alles en by die see. Eienaars is baie hulpvaardig en alles wat benodig is, is daar. Sal definitief aanbeveel.

Odette V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette V
Gesin met tieners

Wow, wow, awesome!

Die beste verblyf van ons hele vakansie. Mooiste plekkie reg op die see. Die uitsig is asemrowend! Die huis was netjies en goed ingerig vir 'n familie en het alles wat jy nodig het vir 'n vakansie by die see. Juanita en Mark was die perfekte gasheer en gasvrou. Julle is amazing mense. Dankie vir al die aandag wat julle aan ons gegee het. Die roeibote was vir seker 'n pluspunt en ons het die balkon baie geniet. Ons sal definitief weer daar bly.

Liezl E - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl E
Gesin met klein kinders

Gerieflik en fantastiese ligging.

'n Gerieflike plek en goed toegerus om te bly saam met kinders, veral wanneer die strand op jou voorstoep is. Koffie, koekies, melk en vrugte was baie waardeer om die volgende oggend aan die gang te kom.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable and stunning location.

A comfortable and well appointed place to stay with kids, especially with the beach on your doorstep. Coffee, cookies, milk and fruit were very appreciated for that next morning's get up and go.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Water's Edge's terugvoer

Dear Liezel and family,
It was a pleasure hosting this wonderful family, with lovely and friendly children. They were tidy and took care of the apartment. We would welcome them back anytime.
Kind regards, Juanita.
Water's Edge

Water's Edge
Esme H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut waarde vir geld en pragtige plek en skoon.

Baie lekker, skoon en moderne plekkie en so sentraal, naby alles. Ons sal beslis weer daar bly as ons plek soek. Baie welkom gevoel. Soos my eie plek gevoel en heerlik warm geslaap. Dankie weereens.

Lorna K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna K
Gesin met klein kinders

A breathtaking view with home-away-from-home accommodation.

The view, accommodation, cleanliness and feel of Water's Edge was spectacular! We where super sad to leave but will definitely be back soon! Juanita is such a friendly, helpful host.

Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 106, Langebaan, 7537, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bRvnZj0ttKyv4ykbbnB7lIWNxGLonf9SaGLAlFliswuynBw4k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 106 Beach Road Langebaan 7537 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.092222222222 18.030833333333
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za