Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waters on Willows

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 73 resensies vir Waters on Willows
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marianka B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianka B
Saam met vriende

Rustige omgewing en baie netjies.

Die vriendelikste diens wat ek in 'n lang tyd ontvang het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze A
Enkelreisiger

Baie lekker.

Dit was baie lekker, en die gasvrou het my baie tuis laat voel, met haar vriendelikheid en behulpsaamheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L
Gesin met tieners

Lekker.

Baie lekker. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosa V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rosa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis weer en weer 100 maal daar tuis gaan.

Heerlik gebly. Heerlike ontbyt. Baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anzelle L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het!

Baie lekker, skoon en netjies. Daar is 'n yskassie, DSTV en WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Dit is 'n baie netjiese, skoon en gemaklike akkommodasie keuse. Sentraal en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian P
Enkelreisiger

Friendly staff, comfortable stay. Amazing service.

It was awesome. I liked the atmosphere. The staff is very loyal and kind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Millie D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Millie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, aircon sal 'n aanwins wees.

Baie lekker gebly, het wel 'n aircon baie gemis, dit was vrek warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D
Gesin met klein kinders

Baie rustige en mooi plek.

Voel nie eens of mens in die stad is nie. Gerieflik naby geleë aan die Wilgers Hospitaal. Ek sal enige tyd weer terug gaan. Het heerlik gebly en was uitstekend geleë!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nardus M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nardus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en veilig gevoel.

Al wat ek dink gekort het, was 'n fragrance spray vir die badkamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carine L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir die naweek in Pretoria gewees. Lekker sentraal geleë vir dit wat ons beplan het.

'n Plekke waarheen ons gereeld sal gaan. Prys is reg. Omgewing is ideaal. Eienaar is baie vriendelik en gasvry. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica S

Baie lekker, ruim kamer.

Winter kan meer komberse vir gaste gegee word en die stort se uitlaat loop nie maklik uit nie, dan loop die water die hele vloer vol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waters on Willows se terugvoer

Hallo Monica

Dankie vir jou terugvoer.
Ons verwelkom dit as mense ons onmiddelik bel en laat weet sodat ons dadelik die probleem kan regstel.

Jammer daarvoor. Het jul die baie dik duvet Bo in die kas ook gebruik.

Groete
Karin

Waters on Willows
Carine L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine L

Ons het bespreek vir 'n groep tieners. Die tieners het so lekker gebly dat hul reeds besluit het om weer by Waters on Willows te bly met hul volgende geleentheid.

Perfekte verblyf vir 'n groep. Sentraal geleë, bekostigbaar, netjies, veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzan S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzan S
Saam met vriende

Gemaklik en netjies.

Die verblyf was uitstekend en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne F
Gesin met klein kinders

Oornagstop.

Definitief waarde vir geld en vriendelike diens. Ons was baie tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan B

Baie lekker, gerieflik, skoon en diens is uitsteekend.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was begroet deur die eienaar. Sy was baie vriendelik, en het uit haar pad gegaan om ons te akkomodeer met 'n waentjie.

Ons het van Mpumalanga af gekom, en was in Pretoria vir 'n hospitaal besoek. Ons het ook van die geleentheid gebruik gemaak om goedere op te tel en Pretoria, dus het ons 'n venter waentjie saam gesleep. Eienaar het ons ook vroëer toegelaat tot perseel, om ons waentjie daar te stoor, terwyl ons by hospitaal besig was. Dit was egter 'n bonus dat ons kamer reeds gereed was, en ons dadelik ons bagasie kon bêre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waters on Willows se terugvoer

Hallo Christelle, dit was 'n plesier. Ek is bly dit kon vir julle uitwerk. Jaloers op jul Laeveld lewe. Geniet die lou winter weer net om die draai. Groete. Karin

Waters on Willows
Heleen P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, gemaklike kamer, alles wat jy nodig het.

Vriendelike ontvangs, gemaklike kamer, alles wat jy nodig het vir 'n oornag. Naby aan Wilgers hospitaal, veilig en maklik om te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waters on Willows se terugvoer

Dankie, Heleen. Ons sal bly wees om julle weer te verwelkom. Groete. Karin

Waters on Willows
Pieter V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons was goed ontvang, netjiese plek, skoon. Sommer tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandri C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri C
Saam met vriende

Baie gerieflike en veilige slaapplek.

Die kamers was super gerieflik en goed toegerus. Dis in 'n stil woonbuurt, maar naby genoeg aan winkelsentrums. Mooi netjies en skoon en alles wat mens sou wou hê by 'n oornagplekkie. Sal Waters on Willows beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waters on Willows se terugvoer

Dankie, Leandri. Sien uit daarna om julle weer te sien en nog van jul vriende te ontmoet. Groete. Karin

Waters on Willows
Louise V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en goed geleë.

Ons sal weer kom kuier. Waters on Willows is ideaal geleë in 'n rustige woonbuurt, dog naby alles. Ons eenheid was netjies en gerieflik met alles wat noodsaaklik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waters on Willows se terugvoer

Dankie, Louise. Sal lekker wees om julle weer te ontvang. Ja, die naby alles help nogal né.

Waters on Willows
Dirk D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, stil, rustig en veilig.

Ons is vriendelik ontvang. Eenheid was baie netjies. Sal Waters on Willows beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nejies, stil en veilig.

Alles wat mens nodig het vir oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikste ontvangs, baie netjiese eenheid.

Ons is gul ontvang, alles in die eenheid aan ons verduidelik. Met ons terugkeer is ons blyplekkie weer net so skoon en netjies as met ons aankoms. Beveel hul met groot vrymoedigheid aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa J
Gesin met klein kinders

Lekker en veilig geslaap.

Met kinders is dit nie altyd maklik om te reis nie en Waters on Willows het dit vir seker makliker en lekker gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loshani P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loshani P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Only a pleasure. A warm welcome and polite staff.

The natural surroundings add to the serenity of the establishment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan L
Gesin met klein kinders

Chris was very helpful and friendly.

Great customer service, beautiful room, nice hot shower.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Gesin met tieners

Baie dankie.

Rustig, veilig en Afrikaans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maretha S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was gerieflik en veilig.

Ons sal weer van die akkommodasie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V
Saam met vriende

Tuis gevoel en lekker gekuier en was heerlik bedien deur asemrowende ontbyte te danke aan Karin en die lekker kaggelvuur so in die koue.

Waters on Willows sal ek definitief weer gebruik van maak, baie vriendelike en aangename gasvrou en gasheer en ons het ons tyd terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gabriel D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriel D
Enkelreisiger

Puik en skoon met alles wat mens nodig het en vriendelike gasheer en gasvrou.

Sal vir seker weer daar bly. Baie tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea E
Enkelreisiger

Baie lekker gebly. Baie vriendelike eienaars.

Dit was net 'n plesier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janelle H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janelle H
Besigheidsreis

Everything one needed for a comfortable stay.

Comfortable and affordable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adam B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing, baie netjies, vriendelike ontvangs.

Rustige omgewing, baie netjies, vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en gerieflike, skoon kamer. Ideal vir 'n kort verblyf.

Ons het net een aand oorgeslaap so in ons geval het die akkommodasie aan al ons behoeftes voldoen. Willows on Waters is gerieflik geleë naby winkelsentrums, restaurante en hoofweë maar is nogtans baie privaat, stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gasvry.

Baie ruim kamer met vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie naby Wilgers Hospitaal.

Baie gemaklik en toeganklik vir iemand wat naby Wilgers Hospitaal akkommodasie benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan-hendrik C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-hendrik C
Gesin met klein kinders

Baie oulike mense en het lekker gebly, en is baie privaat so het geen klagtes.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nina J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina J
Enkelreisiger

Baie stil en rustig. Stapafstand van Foundation for Professional Development.

Stapafstand van Foundation for Professional Development en eetplekke ook baie naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jandre V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek, met gawe kliëntediens.

Ons was in die area vir 'n funksie en het toe weens ligging op Waters on Willows afgekom. Baie netjiese en stylvolle verblyf met alles wat mens sou benodig vir oornag-akkommodasie. Eienares asook die opsigter was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sylvia R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gastehuis is pragtig, rustig en huislik.

Pragtig en keurig gemeubileerd. Is in stil, rustige omgewing wat baie sentraal geleë is en tog naby al die groot malls en eetplekke is. Baie vriendelike mense wat jou help en ontvang en die ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anneke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was voldoende vir 1 nag se oorslaap.

Niks om oor huis toe te skryf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Baie gerieflike verblyf naby Life Wilgers hospitaal en The Grove Mall. Karin het absoluut die ekstra myl gestap om ons te akkommodeer en welkom te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzete K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzete K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Ons is so welkom laat voel deur eienaar, vriendelike staff ook. Pragtige plek, sal definitief weer daar bly. Eienaar het ons gebel op pad om te hoor hoe laat sy ons kan verwag, ons was so gasvry ontvang. Rustige plek, baie mooi skoon, kan die plek regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magduld D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magduld D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Is hartlik ontvang. Kamer was skoon en netjies.

Ons het baie lekker hier oornag. Gerieflik en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle D

Rustig, vriendelike gasvrou en gasheer.

Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het heerlik daar gebly en sal vir seker as ons weer in Pretoria is slegs by julle oornag!

Baie sentraal vir ons gewees en ook veilige area! Baie vriendelike en behulpsame eienaars. Sal in die toekoms weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corli H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corli H

Puik.

Ons het 'n bietjie laat eers ingeklok. Karin laat mens sommer dadelik tuis voel. Alles was eksie perfeksie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were given a homely welcome, they went an extra mile just to ensure our stay was superb.

A very quiet and serene environment to relax. Me and my hubby loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and quite.

Loved the plants, birds. Very quiet. Friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie B
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Personeel was baie behulpsaam, alles was perfek, geen klagtes. Hulle het ekstra moeite gedoen om 'n ekstra bed vir ons te voorsien vir 'n ekstra kind sonder enige moeite. En die TV stel was sommer reeds aangeskakel op die wêreldbeker rugby toernooi. Trots SA!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hyla S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hyla S

Kon nie die wonderlike ervaring ten volle geniet nie. Laat ingekom en vroeg gery. Gaan beslis weer daar slaap.

Was baie vriendelik ontvang. Heerlike ruim, skoon kamer. Baie rustige atmosfeer. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mawethu M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mawethu M
Enkelreisiger

They are generous people with good customer care and hospitality.

It's quiet and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamar P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamar P
Besigheidsreis

A very comfortable stay.

A comfortable room. Quiet neighbourhood. Friendly hosts. A great stay all in all!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Baie gemaklike plek.

'n Gemaklike kamer. Stil woonbuurt. Vriendelike gashere. 'n Goeie plek oor die algemeen!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed gewees.

Die enigste klagte is dat daar muf in die badkamer is en daar is water lekmerke teen die plafon. Verder geen klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waters on Willows se terugvoer

Goeienaand

Baie dankie. Die badkamer word binnekort heeltemal vervang, deur 'n nuutgeboude een sodat dit aanpas by al die ander fasiliteite.

Vriendelike groete
Karin

Waters on Willows
Marlene B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene B

Dit was baie lekker.

Baie lekker en tuis gevoel en sal weer daar gaan bly. Die ontbyt was ongelooflik lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waters on Willows se terugvoer

Baie dankie , Marlene.

Ons ontvang julle graag weer.

Alles wat mooi is.

Karin & Chris

Waters on Willows
Grace B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grace B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige rustige oase waar die natuur hoorbaar is.

Rustige en warm atmosfeer waar jy kan af pak en die stilte om jou waardeer. Watertjies wat kabbel en voëltjies wat liedere sing, so verfrissend vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waters on Willows se terugvoer

Goeie more Grace,

Baie dankie. Dit was so aangenaam om julle te ontvang en nuwe vriende te maak.
Hoop ons sien julle weer.

Als wat mooi is.
Karin

Waters on Willows
Margha S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Margha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en vriendelike en behulpsame bestuur.

Oorgebly vir 2 nagte die plek is gemaklik en rustig ook baie privaat soos 'n huis weg van my huis. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waters on Willows se terugvoer

Goeie dag Margha,

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang.
Vertrou ons sal weer so 'n geleentheid kry.

Vriendelike groete,
Karin

Waters on Willows
Anne O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar is paar goed wat kort.

Geen vadoeke om bekers af te droog nie geen borde vir eie etes nie geen mikrogolf om kos warm te maak nie geen air freshener in toilet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waters on Willows se terugvoer

Goeiedag Anne

Baie dankie vir jou terugvoer. So jammer, 'n mikrogolf is beskikbaar en borde ook met liefde vir enige iemand wat vra.

Sal definitief ook vadoeke plaas op jou aanbeveling.

Vriendelike groete
Karin

Waters on Willows
Theresa L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa L
Enkelreisiger

Gemaklik, gerieflik, genoeg spasie, lieflike badkamer en kuierhoekie buite ook.

Vriendelike ontvangs, ruim kamer, groot stort (rainfall), heerlike bed en verskeie kussings om van te kies, genoeg kas spasie, parkering binne die perseel, vars rose langs die bed, mens voel tuis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waters on Willows se terugvoer

Hallo Theresa

Ag, dit was 'n groot plesier! Baie dankie. Hoop ons sien julle weer.

Als wat mooi is.
Karin

Waters on Willows
Reinette V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V
Gesin met tieners

Rus en vrede.

Karin, baie dankie vir 'n heerlike, rustige plek weg van die stad se gewoel. Die beddens en beddegoed was nuut, jou boekrak aanloklik! Ek sal beslis weer by jou kom oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waters on Willows se terugvoer

Dankie, Reinette. Sal so lekker wees om jou weer te ontvang.
Als wat mooi is vir julle.
Karin

Waters on Willows
Jurgens D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurgens D
Gesin met tieners

Lieflik huislik weg van die huis af.

Besonderse plekkie in Pretoria. Wonderlike gasvrou. Sal weer daar moet aandoen. Ideale oorblyplek vir ons gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waters on Willows se terugvoer

Baie dankie. Dis heerlik om 'n familie te ontmoet wat so toegewyd is aan mekaar en wat die lewe met soveel vreugde aanpak.
Kom bly asseblief weer.
Vriendelike groete,
Karin

Waters on Willows
Apie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Apie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, gasvrye verwelkoming met baie gasvrye eienares wat jou dadelik laat tuis voel het.

Ons het 'n gastehuis vir 2 dae gesoek aangesien my kleinkind by Wilgers gebore sou word en daar verras die karnallie ons om 2 dae vroeër sy opwagting te maak. Ek het dadelik die gasvrou geskakel en sy het my onmiddellik gerusgestel dat die kamer vir nog 'n ekstra dag vir my gehou sal word. Ons was baie tevrede met die diens, die netjiese kamer, die kamerdiens, die gasvryheid, die geselsies, alles was puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waters on Willows se terugvoer

Baie dankie vir jul vriendelike woorde. Ag dis sommer lekker om so 'n besonderse geleentheid met julle te kon deel.
Hoop ons sien julle weer.
Vriendelike groete,
Karin

Waters on Willows
Marilize V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het al my verwagtings oortref.

Ons sal hierdie gastehuis 100% aanbeveel. Die kamers is pragtig, skoon en ruim. Karen het uit haar pad gegaan om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Sal beslis weer hier kom bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waters on Willows se terugvoer

Goeie dag Marilize

Baie dankie vir jou vriendelikheid.

Wat 'n voorreg was dit nie om so 'n aangename familie te ontvang. Bly Pretoria kon jul bietjie water lafenis bied, dink dit het deels die lang rit die moeite werd gemaak.

Sien uit daarna om julle weer te sien.

Vriendelike groete
Karin

Waters on Willows
Simon V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon V
Enkelreisiger

My verblyf by Waters on Willows was fantasties.

Waters on Willows is die mooiste gastehuis, dis so ruim en die dekor is baie spesiaal en pragtig. Die tuine nooi mens om net buite te wil wees om koffie te geniet in die heerlike koelte en om dan sommer af te koel en die mooi swembad. Karin laat mens so tuis voel, en sy is 'n wonderlike gasvrou wat uiters besorgdheid toon teenoor haar gaste. My verblyf was werklik 'n heerlike ondervinding en ek sien uit om gou weer daar te gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waters on Willows se terugvoer

Hallo daar Simon

Baie dankie. Moet noem dat dit vir my ook besonders is om sulke aangename gaste te ontvang.
Kom gerus weer, die koffie staan gereed.

Vriendelike groete
Karin

Waters on Willows
Rene B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B
Enkelreisiger

Ligging, netheid, veiligheid en gasvryheid uitstekend!

Waters on Willows gastehuis is baie goed geleë in 'n stil en rustige omgewing naby Wilgers Hospitaal. Ek het baie welkom gevoel en die gasvrou was baie tegemoetkomend, vriendelik en hulpvaardig. Die ontbyt was van topgehalte. Sal Waters on Willows enige tyd aanbeveel en sal weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waters on Willows se terugvoer

Baie dankie Rene,

Wat 'n voorreg om jou te ontvang. Hoop ons sien julle weer.

Vriendelike groete,
Karin

Waters on Willows
Linette V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese gastehuis. Skoon handdoeke en linne.

Karin, dankie vir jou vriendelikheid. Dit was heerlik om in so netjiese en skoon gastehuis oor te slaap. Word aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waters on Willows se terugvoer

Hallo Linette,

Baie dankie. dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Sien uit daarna wanneer jul weer kom.

Vriendelike groete
Karin

Waters on Willows
Michelle M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie mooi en lekker.

Ons was teleurgestel want ons het nie ontbyt gekry nie, die bediende het gesê dit is ons verantwoordelikheid om te vra vir ontbyt wanneer ons inboek. Ek dink nie dit is reg nie. ons betaal vir slaap en ontbyt maar het dit nie gekry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waters on Willows se terugvoer

Goeienaand Michelle

Baie dankie vir jou terugvoering.

Ek is jammer dat jul teleurgested was oor die ontbyt. Ons kamers word adverteer as slegs kamer en dat ontbyt opsioneel en addisioneel is. Ek aanvaar verantwoordelikheid as ek dit nie weer duidelik gemaak het toe jul arriveer het nie.

Ek wil jou net daarop wys dat jul teen geen ekstra koste opgegradeer is vir die aand se verblyf. Ek het ook ingestem dat jul die tweede aand op 'n ander tyd kan neem, omdat jul vroeër moes vertrek. Die verlies van 'n aand se huur was op my, ten spyte van die kanselasie beleid.

Alles ter syde, is hierdie 'n baie besondere tyd in julle gesin se lewensreis so ek sal graag jul herinneringe wil beskerm. So, as jul die tweede aand opneem sal ek graag vir jul 'n gratis ontbyt insluit.

Vriendelike groete
Karin
Waters on Willows

Waters on Willows
Wellem Kibiki M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Wellem Kibiki M
Enkelreisiger

Nice, but no aircon.

Nice and quiet, but no aircon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waters on Willows se terugvoer

Hi Wellem
Thank you for responding. I remember you well.
Sorry to hear you would have liked an air conditioner. The advertisement does not claim to offer one though. I'll give you a call to get some feedback on any other aspects we can improve to make your stay in the economy room more pleasurable.
I trust the complimentary full breakfast (cereal yoghurt and honey fruit fruit juice egg bacon sausage tomatoes and toast and cheese with preserves and coffee or tea) I added for the first person was good value for money.
Safe travels as move up and down for work.
Regards,
Karin

Waters on Willows
Cornelia C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie welkom en veilig gevoel.

Het baie lekker gebly, gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te help met die vinnigste paaie na ons volgende bestemming in Pretoria. Sal vir enige iemand aanbeveel om daar oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waters on Willows se terugvoer

Baie dankie, Annelene.

Ek is bly jul het lekker gebly. Vertrou dat dinge goed afgeloop het by jul bestemming en dat jul nou altyd 'n stem in die oor sal hoor as jul iewers heengaan.

Vetrou ons sien jul weer onder plesierige omstandigehede.

Groete
Karin

Waters on Willows
Neil G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant and friendly.

Charming hostess. Very warmly received. Will book again if required to do so.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waters on Willows se terugvoer

Thank you very much. It was a delight to have you.
Hope to see you soon again.
Lowveld greetings
Karin

Waters on Willows
Stephanie S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie S
Saam met vriende

Baie vriendelik en gemaklik

Karin is 'n baie vriendelike gasvrou. Ons het heerlik geslaap. TV in die kamer was gerieflik. Ons sal weer daar bly as ons 'n gemaklike bed benodig in Pretoria.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waters on Willows se terugvoer

Baie dankie. Ons verwelkom julle graag terug.

Waters on Willows
Maureen D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike verblyf.

Pragtige, vriendelike gasvrou. Heerlike kamer, ruim en smaakvol. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kosmoslaan 462, Die Wilgers, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c2ccecb7fe5872ac8b450a4ddc78b4131fbde8bf14c680b028b3ce23c2e9b5c7dab552c028cb71e06b38b5d35d0936cf25d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 462 Kosmos Avenue Die Wilgers 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.762250327266 28.313553392854
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem