Watershed Guest House
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Nthabiseng M - Apr 2024
Algehele gradering
A dream come true!
Salonica C - Jan 2024
Algehele gradering
Baie privaat en netjiese verblyf. Ideaal vir paartjies.
Russell T - Jan 2024
Algehele gradering
Beautiful and peaceful.
Charlize P - Nov 2023
Algehele gradering
It was amazing and relaxing.
Lees meerMarius D - Okt 2023
Algehele gradering
Was on 25ste huweliks herdenking, ideale plek.
Marius N - Sep 2023
Algehele gradering
Good, but requires more info on room layout.
Watershed Guest House se terugvoer
Good day Marius,
Thank you for staying at Watershed Guest House.
The website states that it is an open-plan layout. However, the bathroom does have a wall between the bedroom and the bathroom with a privacy screen, as seen in the pictures. It used to be open and visible from the bedroom and lounge area. We then received negative reviews about that as well. We then added the frosted screen to give more privacy.
As we do not have staff living on the property, it is difficult to run a generator during load shedding. Therefore we provide bulbs with battery backup in both the bedside table lamps, the bathroom light, the light in the lounge, the light at the kitchenette, the patio lights and we provide a portable USB lamp that can also be used to charge your cellphone during loadshedding. The Wi-Fi also has a battery backup.
We really hope that you will consider us again when visiting Harties.
Hope to hear from you soon.
Mandy
Tian M - Jul 2023
Algehele gradering
Naweek weg vir 2.
Leon E - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Dirkie S - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig.
Ivanna B - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely location, but an average experience.
Lees meerWatershed Guest House se terugvoer
Hi Ivanna, thank you for your review. Unfortunately, the main line to the area burst and caused the whole area of Kosmos to not have water while the municipality was repairing the pipeline. We did however offer to include the use of the jacuzzi, at no cost, during your stay and also offered an alternative lodge to make use of their bathroom facilities to shower or bath. Please forward me your banking details so that
Ofentse can refund you the R50 for the late check-in fee. We hope that you enjoyed the rest of your stay. Regards, Mandy
De Clercq M - Apr 2023
Algehele gradering
Absolute bederf.
Watershed Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly om te hoor dat jul jul kuier by ons geniet het en hoop om jul gou weer te sien.
Vriendelike groete
Ofentse en Mandy
Sume V - Mrt 2023
Algehele gradering
It was a great stay, was really quiet and lovely view.
Elmarain J - Des 2022
Algehele gradering
Baie goeie diens ontvang.
Calista P - Jul 2022
Algehele gradering
'n Wonderlike juweel in Kosmos.
Tshepo M - Mei 2022
Algehele gradering
Awesome, fantastic.
Richard H - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderful experience.
Wimpie B - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend vir privaat wegbreek rustigheid.
Sulla O - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Watershed Guest House se terugvoer
Hi Sulla,
Baie dankie vir die review.
Jammer om te hoor van die Wi-Fi, maar ons sit dit nie af nie. Dit kon die netwerk gewees het. My staf gaan 17:00 huis toe en daar is niemand wat dit sal kan afsit nie. Die TV is gekoppel aan DSTV en word nie geaffekteer deur die WiFi nie.
Ek doen persoonlik die aankope vir die ontbyt op of 'n dag voor die tyd en sou nie vervalde jogurt vir ons gaste gee nie. Is jy seker dit was nie die produksie datum nie? Ons sit die ontbytmandjie in die yskas juis dat die jogurt nie suur word nie maar sal in die vervolg nie die muffins saam met die res sit nie.
Ons hoop om jul weer te sien sodat jul 'n beter ervaring sal hê.
Vriendelike groete,
Mandy
Quinton P - Feb 2022
Algehele gradering
Amazing.
Watershed Guest House se terugvoer
Baie dankie Quintin! Hoop om jul weer te sien!
Leandre S - Aug 2021
Algehele gradering
Romanties, netjies, privaat en baie spesiaal.
Brigitte N - Jun 2021
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Taryn E - Nov 2020
Algehele gradering
Fantastic stay in the honeymoon suit, definitely visiting again.
Hendrik S - Okt 2020
Algehele gradering
Net wat die dokter voorgeskryf het.
Ntibi D - Sep 2020
Algehele gradering
It was a great getaway for us in a cool and comfortable place like that.
Ilze V - Jan 2020
Algehele gradering
Asemrowend!
Leon B - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik, privaat en romanties.
Ben O - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig.
Danielle W - Sep 2019
Algehele gradering
Luukse akkommodasie met 'n pragtige uitsig oor die dam!
Roelien J - Aug 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Jaques D - Mrt 2018
Algehele gradering
Definitief waarde vir geld.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Johanstraat 107, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes