Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterside Holiday House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterside-weg 394, Wildernis, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Waterside Holiday House is in die hartjie van die Tuinroete in Wildernis geleë. Dit is 'n luukse villa met 'n pragtige uitsig oor die Touwsrivier en strandmeer.

Die huis het 2 verdiepings en beskik oor 5 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed, koninggrootte-bed, enkelbeddens of stapelbeddens, asook 4 badkamers (drie is en suite), 'n gastetoilet, 'n sitarea wat na die eetarea lei, 'n dek wat na die strandmeer front en 'n etenstafel. Daar is ook 'n kaggel.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die vensters lei na die stoep met braaigeriewe en 'n etenstafel.

Daar is 'n omsetter, onbeperkte WiFi, 'n alarmstelsel met gewapende reaksie, die volle DStv-pakket in die sitarea en 4 slaapkamers en parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel.

Gaste het direkte toegang tot die strandmeer-houtpaadjie wat etlike treë van die voordeur af is. Gaste kan aan talle watersportaktiwiteite deelneem insluitend visvang, kanovaart, staanplankry en swem. Die huis is naby Wildernis se strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Waterside Holiday House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xKinderstapelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Carene Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 23

Jaar gelys 8

Ligging

  • Waterside-weg 394, Wildernis, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterside-weg 394, Wildernis, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae2e5874e584f27ee849bdd8a367edd38f671c32207120e6069ff7306d5b6f762a6130c7005fdfcde61e2af22aaa31b29564?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 12) 394 Waterside Road Wilderness 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.9919284 22.5876693
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem