- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Le Bonheur Waterside, Babylonstoren Road, Simondium, 7670, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Waterside on Le Bonheur is in die hartjie van die Kaapse Wynlande in Simondium, sowat 8 km suid van Paarl geleë.
Verblyf word in 4 eenhede gebied. Al die eenhede het 'n uitsig oor die waterfronttuin met die berge in die agtergrond. Elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskassie en 'n ketel.
Nabygeleë besienswaardighede sluit pizzarestaurante, piekniekplekke, oop grasperke met 'n speelgrond vir kinders, visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis en 'n reptielpark in.
Nobel Hill-wynlandgoed, Pearl Valley Golf & Country Estate, Babylonstoren-wynlandgoed en Plaisir De Merle-wynlandgoed is almal naby Waterside on Le Bonheur.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Dié eenheid deel die boonste verdieping met Visarend 2 B en beskik oor 'n en suite-slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n leefarea en 'n oopplan-kombuis met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof. Die leefarea het 'n slaapbank vir 2 kinders.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is op die boonste verdieping en het 'n balkon met 'n uitsig oor die dam en op die Du Toitskloof-berge. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, asook 'n en suite-badkamer. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n oopplan-kombuis met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, oondjie en 'n tweeplaatstoof. Die eenheid het 'n matras vir 1 kind.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ateljee is oopplan en het 'n balkon. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die privaat balkon het 'n uitsig oor die roostuin en 'n gedeeltelike uitsig oor die dam en die ikoniese Paarlrots en Taalmonument in die agtergrond. Die eenheid het 'n TV met volle DStv, 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskassie en 'n ketel. Varsgemaalde koffie en beskuit word met aankoms voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die grondvloer-eenhede is langs mekaar en is ideaal vir 'n gesin of 4 volwassenes. Albei eenhede het 'n slaapkamer met en suite-badkamers, 'n leefarea met 'n TV en DStv-kanale, wat 'n oopplan-kombuis insluit met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, oondjie en 'n tweeplaatstoof. 1A het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en daar is 2 matrasse in die leefarea. 1B het 'n dubbelbed en 2 slaapbanke in die leefarea. Slaapbanke in leefareas is geskik vir kinders.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kindermatras vir 2
Leefarea
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Alzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Uil 2 A
- Selfsorg.
- Visarend 2 B
- Selfsorg.
- Heron
- Selfsorg.
- Waterhoender (1A + 1B)