LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Waterside on Le Bonheur | LekkeSlaap
+22

Waterside on Le Bonheur

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Waterside on Le Bonheur
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Petro M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense en bitter mooi plek.

Lekker gebly by julle, dankie vir die ekstra bederf op die bed! Was heerlik.

Filip K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Filip K
Gesin met tieners

Nice location, close to nice towns, excellent view.

See rating.

Isabella M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella M
Saam met vriende

Mooier as foto’s. Personeel vriendelik en uit hul pad gegaan om alles in eenheid vir ons perfek voor te berei.

Asemrowende natuur en eenhede. Maak nie saak wat die aard van jou verblyf behoefte, romantiese wegbreek, gesin of besigheid, jy sal tevrede wees. Dankie aan die besonders vriendelike personeellid wat ons eenhede vir ons voorberei het, ongelukkig jou naam vergeet, jy is ware omgee mens.

Ankie W - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankie W

Pragtige uitsig met plaasatmosfeer.

Dankie vir 'n lekker tydjie by julle. Pragtige, skoon akkommodasie en pragtige uitsig.

Waterside on Le Bonheur's terugvoer

Baie dankie en ons hoop om jul weer hier te ontvang!

Le Bonheur groete
Alzette

Waterside on Le Bonheur
Deani V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deani V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, netjies, rustig.

Baie lekker gebly en wakker geword saam met die hoenders wat kraai. Lekker sentraal tussen mooi wynlandgoed! Sal vir seker aanbeveel, ook goed ingerig vir 'n hele naweek se verblyf.

Riette V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, rustig, met uitstekende diens.

Ons was vir 'n troue in die area, en Le Bonheur was een van die meer bekostigbare akkommodasie in die ronde, so ons het nie te veel verwag nie, maar was baie goed verras. Dit is baie mooi, met 'n gesellige en rustige atmosfeer, en die diens is uitstekend, 24/7 beskikbaar. Ons sal dit definitief aanbeveel en weer daar gaan bly vir 'n wegbreek! Die enigste negatiewe kommentaar wat gelewer kan word is dat die steenpad nie lekker saam met ons motor gewerk het nie, 'n bakkie of SUV sal seker beter doen, en ons was nie 100% seker oor veiligheid nie, maar het glad nie onveilig gevoel deur die nag nie. Die betaling het ook glad verloop en die restaurant is 'n bonus.

Sharon R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon R
Gesin met klein kinders

Lieflike instansie.

Lieflike plek, ons sou graag langer wou bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely establishment.

Lovely place, would have loved to stay longer.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Louise V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met groot verwagting uitgesien na 'n rustige naweek, maar ongelukkig word daar 'n braaiboma uitgehuur elke dag tot 17:00.

Dit laat toe dat lawaaierige dronk studente partytjie hou, musiek maak, vloek en swem in die gaste se swembad. Le Bonheur se natuurlike omgewing is baie mooi en dis hoekom ons daar geboek het volgens die webtuiste se advertensie. Toe ons daar aankom, lyk die kamer waarin ons gaan Visarend 2B heeltemal anders as die foto's (a far cry from it). Die braaiboma voor die gaste-eenhede word uitverhuur Vrydae en Saterdae deur die dag aan lawaaierige student met harde musiek en kru taal tot 17:00. Daarna kom die personeel se kinders swem in die swembad reg voor die eenheid, en word daar gegil en baljaar tot weet nie watter tyd. Ons het gegaan vir ons huweliksherdenkingsnaweek en wat rustig en romanties moes wees, was werklikwaar 'n groot groot teleurstelling

Sanrie L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanrie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi!

Die dekor is baie mooi en Visarend waar ons gebly het is ten volle toegerus vir selfsorg-doeleindes. Die eenheid het ook 'n lieflike uitsig oor die dam. Kan dit aanbeveel om hier oor te bly.

Yolande V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plaasatmosfeer naby die stad.

Stil en rustige wegbreekplek. Ons sou langer bly as ons kon.

Shani W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani W
Gesin met tieners

Absoluut fantasies sal beslis weer hier gaan bly.

Ons kon nie vir meer gasvryheid gevra het nie. Die dame wat ons gehelp het, het uit haar pad gegaan om ons te help. Die akkommodasie was skoon en die ligging is pragtig. My kinders het hulle self terdeë geniet, en ek die plek regtig aanbeveel.

Waterside on Le Bonheur's terugvoer

Dankie vir jou aanbeveling Shani, ons sien uit daarna om julle weer hier te ontvang.

Waterside on Le Bonheur
Edzard J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edzard J
Saam met vriende

Excellent value.

Excellent value for money and lots of space in the rooms and living areas.

Waterside on Le Bonheur's terugvoer

Thank you for sharing your positive experience.

Waterside on Le Bonheur
Vanaf
R1 330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Le Bonheur Waterside, Babylonstorenweg, Simondium, 7670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJmUk3Y1mB4Lm0yh8Jz6nSuIj8lHucFw4OLwdNefycrXK55GhGa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330  per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Le Bonheur Waterside Babylonstoren Road 7670 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.818572062646 18.945944476721
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!