Marina Martinique Akkommodasie by Watersideliving - Blues Bay 4 | LekkeSlaap
+19
+19

Watersideliving - Blues Bay 4

Selfsorg
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Island Palm-rylaan, Marina Martinique, Jeffereysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10

Beskrywing

Watersideliving - Blues Bay 4 is 'n selfsorgeenheid met 'n uitsig oor die see in die veilige Marina Martinique-kompleks by die strand. Daar is 2 seekosrestaurante en 'n klimraam op die strand naby die eenheid.

Die eenheid is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Daar is 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed met 'n oopvou-bed onder. Dié 2 kamers deel 'n tweede badkamer met 'n bad.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Die leefarea lei na 'n groot dek, wat gedeeltelik omhein is. Gaste kan rustig op die dek die dolfyne dophou, braai en die see-uitsig geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Watersideliving - Blues Bay 4 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Island Palm-rylaan, Marina Martinique, Jeffereysbaai, 6331, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Island Palm-rylaan, Marina Martinique, Jeffereysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGOa7MX4tVtIv3m85yfMkAUeCXDZV196577e2udaDenss7zZihK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) Island Palm Drive Marina Martinique 6331 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -34.075585 24.919818
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za