Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterval Onder

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Stanley Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 4

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 2 resensies vir Waterval Onder
Netheid
3.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Suné O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suné O
Saam met vriende

Gerieflik, lekker, opwindend, tuiste weg van die huis af.

Dit was 'n lieflike ervaring. Baie vredevol. Alles was baie netjies. Ons het almal die ervaring geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olivia A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Olivia A
Gesin met klein kinders

Lekker, rustig by die see.

Ja, ons het lekker gebly, alhoewel baie van die toerusting buitewerking was. Die vadoeke in die kombuis was nie skoon nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-sirkel 5434, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a52a736fb62cac46c6508d4462cb895b55b76e5d13957cbba866c2d893b2c89799a85193cfd76aea1456f0f5fa0b704d06b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 5434 Disa Circle Bettys Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3548817 18.889383
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem