Waves End Holiday Home
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Falkland Place 5, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Waves End Holiday Home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis in die klein kusdorpie Trafalgar. Hierdie vakansiehuis is stapafstand van Trafalgar-strand af, wat in die Trafalgar Marine Reservaat geleë is. Die huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers, 3 badkamers (waarvan 2 en suite is), 'n gaste-toilet, 'n oopplan-leefarea, 'n waskamer, dubbelmotorhuis, dek en 'n kombuis. Die eerste en die tweede slaapkamer het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Linne word voorsien. Die leefarea is toegerus met 'n eetkamertafel en stoele en die sitkamer het 'n TV. Die waskamer is toegerus met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër en die kombuis beskik oor 'n ontbyttoonbank, 'n yskas, 'n ketel, potte en panne.
Gaste kan buite op die dek ontspan, dit is die ideale plek vir skemerkelkies. Die dek bied uitsigte oor die see en is toegerus met buite meubels. Die tuin pas mooi by die Yengele Woud en die Marine Reservaat met sy Blouvlagstrand. Gaste het maklike toegang tot Trafalgar-strand en die eindelose wandelinge langs die see. Daar is 3 gholfbane in die area wat ons aanbeveel: San Lameer, Southbroom en Wild Coast Sun.
Slaapplek
’n Bespreking by Waves End Holiday Home sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Jaar gelys 10
Ligging
- Falkland Place 5, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Waves End Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Trafalgar Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Falkland Place 5, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom