Wavecrest Akkommodasie by Wavesong | LekkeSlaap
+26

Wavesong

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmsingel 13, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wavesong bied selfsorg-eenhede in 'n stil deel van Jeffreysbaai. Die gastehuis word deur die eienaar bestuur en is net 5 minute van die strand en winkels in Wavecrest af.

Daar is 2 eenhede met slaapplek vir onderskeidelik 2 en 8 gaste. Die eenhede het 1 of 4 slaapkamers en 1 of 2 badkamers. Elke eenheid het 'n leefarea met 'n TV en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, oond en stoof.

Elke eenheid het ook 'n braaiplek en veilige parkeerplek. Wavesong is naby 2 supermarkte, restaurante, surf-winkels en ander geriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Groot 5
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Palmsingel 13, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmsingel 13, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjDrCPySYmylJW0GFZXwjODtsWB28ubxJjJqV0tDAlipN5Nno8n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 2) 13 Palm Crescent Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.032846 24.928292
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za